Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Rosa Keet. Voorspoedige Nuwejaar…

6 March 20238 March 2023 By Versindaba

   Voorspoedige Nuwejaar…   Jaareind merk die begin van voornemens. Op hierdie oujaar is ’n verjongingskuur op die agenda.   Ek moet spring want die onderdele raak verslete dit raak noodsaaklik om te gryp na enige moontlike verbeteringe.   Ek laai die program vir opgradering af soek deur alle harde- en sagteware na verwydering en…

Read More

Rosa Keet. Old Spice

6 March 2023 By Versindaba

  Old Spice        (en Aromatics Elixir)     Jy ruik lankal nie meer na mens nie (newwermaaind ’n nartjie of anys). Jou daaglikse ablusies vereis ’n  verstommende getal chemichaliё welriekend gespuit in jou naeltjie, of gepeper in al jou holtes en geheime kamers. En daar is ietsie met meer as ’n sweempie kruie agter…

Read More

Joan Hambidge. Parapraxis

2 March 20236 March 2023 By Versindaba

  Parapraxis   My bed ‘n slagveld met die wakkerword oorspoel deur drome na links ‘n asbak vol met Freud se Psigopatologie van die alledaagse lewe na regs rekenaar afgeskakel waaier aan/af beurtkrag horlosie Mondaine glimmer soos op ‘n stasie in Switserland afwesig (jy) vergete geberg net ‘n glip van die Mont Blanc soos ‘n…

Read More

Gerard Scharn. advies

28 February 2023 By Versindaba

  advies   vreemde ziekten vreemde namen van spaanse kraag en harde sjanker tot tik merauke en chorioretinopathie van oefening geïnduceerde anafylaxie tot vetgansallergie scabiës en scorbut   kleine boosdoenertjes grote gevolgen vijanden van het goede leven verklaarde tegenstanders van welzijn en geluk worden bestreden door wetenschap en scalpel pillen zalfjes poeders en tegengif  …

Read More

Salvia Ockhuis. Vel

28 February 2023 By Versindaba

  Vel   Jy lyn my soom my, vorm my, teken my kontoere, huid  my vaste lande, hul my vloei;   bas my bou en huis my hart;   sonder jou is ek skansloos teen skade: net brose naaktheid van rooi-rou vlees, die brutale blou van ontblote vate;   misvorm minus die steun van vashou-nate;…

Read More

Salvia Ockhuis. Metastase

27 February 2023 By Versindaba

  Metastase   Hulle is wegloop-telge van ‘n maligne-ma wat haar identiteit slinks na ander weefsel en organe dra;   elders in die anatomie die bloudruk van hul vraatsug na verrotting laat ontsteek:   nie-benigne neoplasmas kweek.   © Salvia Ockhuis, 2023  

Read More

Francois de Jongh. Uitslag

27 February 202327 February 2023 By Versindaba

  Uitslag Vir Wian   ek stuur vir jou my kliniese kanker PET skanderingsverslag; beter so as wat ek probeer om kernfisika te interpreteer ontleed en verstaan; dit praat nie my taal nie   maar bio-chemie dit verstaan jy; ‘n mikrowêreld binne die kosmos   © Francois de Jongh 2023  

Read More

Francois de Jongh. Terminaal

27 February 20231 March 2023 By Versindaba

   Terminaal   die spreekkamer se sagte leerstoel was al die sitplek van vele nou reeds dooies   die onkoloog weet daar is ‘n tydsverloop dit verskil van mens tot mens: die pasiënt se vrees   “‘n jaar is ‘n ewigheid leef elke dag wag nie die pyn af nie”   maar ek sal die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 87
  • 88
  • 89
  • 90
  • 91
  • 92
  • 93
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon