Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anton Döckel. Kortsluiting

20 February 2023 By Versindaba

  Kortsluiting   Steke op die wenkbrou van die stoel geval bewussyn geknip en niks onthou   Alle skanderings EEG, tomografie na die neuroloog vir ’n uitleg van die toetse en toestand hopelik ’n kuur anders as: normaal vir jou ouderdom   Die neuroloog het ’n model in kunshars op sy lessenaar ’n kop soos…

Read More

Salvia Ockhuis. Defibrilasie

20 February 2023 By Versindaba

  Defibrilasie   Die monitor registreer jou ventrikels wat fibrilleer: daar’s chaos in die onderste kamers van jou hart;   jy presenteer jou nood met ‘n weet wat weg wei, met jou asem wat stop, met jou karotis wat nie klop en onder jou vel sprei die wit laken van die wagtende dood –  …

Read More

Neil Cochrane. Sessie by tant Hessie

20 February 2023 By Versindaba

  Sessie by tant Hessie   “Broer, hoe gaan dit nou met jou gemoed?”   Holderstebolder, liefste Tante, eerlikwaar, veral smôrens is trawal en traan graanvlokgewroeg groen koring op my niemandsland mandolientjiemalheid vloekend verskree ek die Ruiter in die Nag sy boude ry swaar op my: fee-fi-fo-fum ek tap die bloed van ’n weerlose man….

Read More

Franco Colin. Repliek op die voelisovering oor skisofrenie

20 February 2023 By Versindaba

  Repliek op die voelisovering oor skisofrenie Michel Foucault: …The object, that is, is to write … (a) history, … of madness itself, before it has been captured by knowledge.   Geagte Voelisowe, is skisofrenie ‘n vrug vir julle woordslaai? Julle wil psigose proe voordat kennis dit tem: ʼn argeologie van die waanstilte eerder as…

Read More

Franco Colin. Sindroom X

20 February 2023 By Versindaba

  Sindroom X   Daar is niks wat die digter verhinder om die psigiatrie poens te plunder nie: Siteer soos  ʼn man wat mal word die opwel van ʼn baldadige, maniese voorspel.   Skisofrenie word bygehaal vir alles in wat volksokkult en flenters is en soos wat rampe realiteit verwring word paniek tot vers gebring;…

Read More

Heilna du Plooy. Drie gedigte

20 February 202321 February 2023 By Versindaba

  Amoebes Vir Theresa   Deurentyd en deur die tyd heen gaan dit oor veel meer as berekening: meer as die eweveel weerskant op die skaal; meer as balans waar alles kantel en een ding staande bly; oor meer as samehang of meeleef soos in die spinneweb se weef.   die digter weet ons weet…

Read More

Hendrik Boom. Oordosis

17 February 202317 February 2023 By Versindaba

  Oorsaak van dood: Oordosis Viagra   Rye  vroue tou verby in swart, hul gesigte grou emosieloos en strak: hoe roerloos lê hy nou hier nakend op sy rug, daardie lyf vermarmer bloot tot voetstuk van sy rigor mortis obelisk.   Maar in die mausoleum se deur het ‘n jong nimf meteens vasgesteek, haar oë…

Read More

Hennie Nortjé. Knoppiesdorings

16 February 2023 By Versindaba

  Knoppiesdorings Die laat-lente het room geword: alle nare gedagtes aan geniepsige dorings is vir die oomblik vergete, want in afwagting op die reën staan die geharde ou reuse reeds feestelik geklee. Neem my volgende november terug na daar langs die Timbavati, na die geur van ‘n oormaat blom-are en die gedreun van bye-kore, want…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 89
  • 90
  • 91
  • 92
  • 93
  • 94
  • 95
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon