Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Tristia en “Groot ode”

1 September 2025 By Versindaba

  I  Vele digters het al met Tristia in gesprek getree. “Groot Ode” bly ‘n baken in ons digkuns.   Hierdie gedig aktiveer Boek IV van Vergilius se Aeneïs. Dido, die koningin van Kartago se liefde vir Aenas en haar wanhoop wanneer hy haar versaak.   Sheila Cussons se antwoord op hierdie gedig wat heet…

Read More

Joan Hambidge. “4.15 and steady rain: The envelope sonnets” van Tony Ullyatt

19 August 2025 By Versindaba

  I “Our most precious currency is time.” Aldus die digter en vertaler Tony Ullyatt. Sopas verskyn daar by Chinkoa Press ‘n handvol gedigte. Dit heet 4.15 and steady rain: The envelope sonnets.   Agterin is daar ‘n haikoe:   the morning begins 4.15 and steady rain I write this for you     Daardie…

Read More

Joan Hambidge. Die oog wat hoor; die oor wat sien

12 August 2025 By Versindaba

  I  In 1983 verskyn Klankmanwoordboom deur Meyer van Rensburg (Human & Rousseau) wat die impak van klank in ‘n gedig ondersoek en ontgin. In Heenkoms wat by Imprimatvr verskyn in 2021 staan hierdie vers:   Beeldkontroleur   voeg visie by die woorde laat klank substansie kry beligte klankakkoorde crescendo vol verby tot lampelegkaart vierkant pas…

Read More

Joan Hambidge. Bakhtin en Wilgenhof

5 August 2025 By Versindaba

  “Life by its very nature is dialogic. To live means to participate in dialogue.” ― Mikhail Bakhtin   I Die onrus én ongelukkigheid oor Edwin Cameron se toespraak by Wilgenhof aan die Universiteit van Stellenbosch maak opslae. Hy het in sy hoedanigheid as voormalige primarius gepraat en nie as regter óf voormalige kanselier nie….

Read More

Yves T’Sjoen / Alwyn Roux. Bruggenhoofden

4 August 20254 August 2025 By Versindaba

    BRUGGENHOOFDEN. Aanzetten voor een literaire contactgeschiedenis van Afrikaans en Nederlands Repliek I & II. Trajectgeschiedenissen van literaire schrijvers In de reeks Brief en repliek op Voertaal (10 afleveringen, 21 februari-15 mei 2025) formuleerden Alwyn Roux en ik de voorbije maanden theoretische en methodologische uitgangspunten voor het ontwerp van een contactgeschiedenis tussen de literatuursystemen…

Read More

Joan Hambidge. Nogmaals Brecht

29 July 2025 By Versindaba

  I Brecht sing Afrikaans – ‘n Bertolt Brecht-song-boek het in 1989 verskyn by Tafelberg Uitgewers. So op die spoor van die vorige rubriek oor BB ‘n ander fokus op sy werk. In hierdie antologie verskyn drie weergawes van “Die ballade van die verdrinkte meisie” uit 1920. Uit Das Berliner Requiem staan onderaan. Een van…

Read More

Joan Hambidge. Marié Heese en die selfgesprek

24 July 2025 By Versindaba

HIERDIE IS DIE HONDERDSTE AFLEWERING VAN JOAN HAMBIDGE SE WEEKLIKSE RUBRIEK. BAIE DANKIE EN BAIE GELUK!     I Haiku for Africa Vultures are circling. Just to frustrate them, I shall Survive one more day.     Die skrywer Marié Heese is bekend in sowel Afrikaans as in Engels. Sy is bekroon as Engelse romanskrywer….

Read More

Huldeblyk: Christiaan Diedericks (1965 – 2025)

22 July 2025 By Versindaba

       Christiaan Diedericks (1965 – 2025): ’n huldeblyk en vyf nagelate gedigte   I Christiaan Diedericks is op 13 Februarie 1965 gebore. Hy matrikuleer in 1982 aan die Potchefstroom Gimnasium, en sit sy studies voort aan die eertydse Universiteit van Potchefstroom (Noordwes-Universiteit). In 1986 behaal hy ’n BSc-graad. Hy besluit om van studierigting…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon