Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange, iets oor SENSAL en die gay-tema

10 December 20252 December 2025 By Versindaba

    Ek het op 1 Julie 1983, ná ek my diensplig voltooi het, by SENSAL begin werk met kollegas soos Charles Malan (die hoof),[1] Francis Galloway, Dorothea Olivier, Martjie Bosman, Betsie Steyn. Peter Kohler en kortstondig Mike van Graan (vir Engels), J.C. Kannemeyer en Lydia von Wielligh-Steyn (onderskeidelik vir Afrikaans en Frans) en H.C….

Read More

Joan Hambidge. Lawrence Durrell as digter  

9 December 2025 By Versindaba

  I Behalwe vir die uitmuntende The Alexandria Quartet was Durrell ook ‘n digter, ‘n reisbeskrywer, skrywer van ‘n versdrama oor Sappho, ‘n satirikus oor die lewe van diplomate.   This unimportant morning This unimportant morning Something goes singing where The capes turn over on their sides And the warm Adriatic rides Her blue and…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.

3 December 20252 December 2025 By Versindaba

  Toe ek Johann de Lange leer ken het, het hy saam met sy ouma in ’n tweeslaapkamerwoonstel op die tweede verdieping van die Los Angeles-woonstelgebou in Troyestraat in Sunnyside gewoon en later na ’n woonstel op die sesde verdieping in die besige Paul Krugerstraat in die middestad van Pretoria verhuis waar foto’s en plakkate…

Read More

Joan Hambidge. Lawrence Durrell

2 December 2025 By Versindaba

  I Die digter Johann de Lange het as volg oor Cavafy / Kavafis gedig in 1991:   Twee vriende na Cavafy   Hulle is minnaars soos hulle daar stap. Hulle kan dit nie wegsteek nie. lets aan hulle houding suggereer meer as wat sigbaar is: die oorleun van hulle lywe na mekaar, ‘n vertroulikheid…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Artikelreeks: Johann de Lange

26 November 202526 November 2025 By Versindaba

  Johann de Lange, De Kat-ete, laat ’80s. Foto: Kaapse Paragrawe   Johann de Lange en “Ensovoort”   Ná my B.A. (Hons.)-jaar in Afrikaans het die gedagte by my, Renée Marais (gebore Van Zijl) en Johann de Lange ontstaan om ’n nuwe poësietydskrif op die been te bring waarin gedigte en artikels van gehalte voorop…

Read More

Joan Hambidge. Lawrence Durrell: biblioteke en argiewe

25 November 2025 By Versindaba

  I In 1977 het ek Lawrence Durrell se Balthazar aangekoop. En begin lees. Klein potloodmerkies in die kantlyn. Deel van my projek oor die belydenisroman. Oor briewe en dagboeke. Nou in 2025 word The Alexandria Quartet herbesoek. Hierdie vierdelige roman vertel die verhaal kaleidoskopies en dus vanuit verskillende perspektiewe. Die verdwyning van Justine se…

Read More

Joan Hambidge. Tristia en Alberto Manguel

18 November 2025 By Versindaba

  I In die wonderbaarlike roman Balthazar (in The Alexandria Quartet) is daar ‘n vrou Leila met twee seuns: Nessim en Narouz. Sy bly in ‘n somerhuis in die tuin met ‘n kobra wat melk uit ‘n piering drink soos ‘n kat. Sy is eensaam, maar haar hele uitkyk op die lewe word deur lees…

Read More

Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik

10 November 2025 By Versindaba

      I Philip de Vos is Afrikaans se Ogden Nash, die Amerikaanse beoefenaar van sogenaamde ligte verse. Afrikaans is en was nog altyd ‘n bietjie skepties oor die humoristiese of speelse vers. Hierdie soort vers beklee ‘n belangrike plek in die panteon van die digkuns, omdat die digter se vermoë om met ryme…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon