Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Die sogenaamde skisofreniese digter: Johan van Wyk en Wilhelm Knobel

24 March 2025 By Versindaba

  In reëlmaat van donker en lig   I Oor geestesiektes (soos depressie, bipolariteit of skisofrenie) is daar al dikwels geskryf. Robert Lowell (1917 – 1977) se klassieke gedig som dit alles op:   Man and Wife   Tamed by Miltown, we lie on Mother’s bed; the rising sun in war paint dyes us red;…

Read More

Joan Hambidge. Oog en oor

18 March 2025 By Versindaba

  I   Stilte   Ek het vergeet, vergeet hoe mens jou blootstel, hoe jy jou laat beseer deur onmatig van ‘n ander mens te hou. Jou volsinne het my nooit die les geleer wat jou swye my toevertrou.   So dig Elisabeth Eybers in Noodluik wat in 1989 verskyn het. Matig beteken sober, ingehoue…

Read More

Johann Lodewyk Marais. By die bekendstelling van Karel Prinsloo se Dalk vandag

12 March 202512 March 2025 By Versindaba

    Karel Prinsloo, Dalk vandag (Pretoria: Groep 7 Drukkers, 2025)   Sewe jaar gelede, in 2018, was dit my beskore om deel van die span te wees wat in die Atterbury-teater Karel Prinsloo se tweede bundel, Slimfoonflitse (2018), met groot sukses bekend te stel. Tussen 2018 en 2023 het die wêreld veral as gevolg…

Read More

Joan Hambidge. Johan van Wyk en Johann de Lange: Andy Warhol

11 March 2025 By Versindaba

  I Andy Warhol (1928 -1987) was ‘n Amerikaanse popkunstenaar. Veral Bekend vir die stelling: Almal het vyf minute van roem. Die invloed van advertensies en sogenaamde “celebrity culture” word in sy werk ondersoek wat hierdie digter vele kere in New York besigtig het. Van 1980 tot in 2013. Die sogenaamde “silkscreen”-skilderye met die bekende …

Read More

Joan Hambidge. Johan van Wyk as vertaler

7 March 2025 By Versindaba

  I Hierdie portretvers van El Primo deur Diego Vélasquez is ‘n klassieke skildery. El Primo, ‘n spotnaam vir Sebastián de Morra. ‘n Hofnar vir Philip IV in Spanje, geskilder in 1644. Hy sterf in 1649. Dit hang in die Prado. En deur Johan van Wyk opgevang in ‘n gedig. En vertaal van Afrikaans na…

Read More

Joan Hambidge. Johan van Wyk en Ingres: Die gedig as portret

3 March 2025 By Versindaba

  “The history painter shows the species in general; while the portrait painter represents only the specific individual—a model often ordinary and full of shortcomings.”   Johan van Wyk en Ingres: Die gedig as portret I MONSIEUR BERTIN Na ‘n skildery van Ingres Monsieur Bertin sien rooi. Sy kop is vol stormjaer gedagtes, sy vingers…

Read More

Philip de Vos. Oor “Elke voëltjie het sy lied”

25 February 202526 February 2025 By Versindaba

  In 2020 skryf Gunther Pakendorf op Versindaba: M.M. WALTERS, TER NAGEDAGTENIS (1929 – 2020) “Met die oorlye van M. M. Walters op 28 Julie 2020 het die Afrikaanse letterkunde `n belangrike kritiese stem en `n beduidende digter verloor. “Aan die begin van 2020, toe hy al oor die negentig jaar oud was, het hy…

Read More

Joan Hambidge. Johan van Wyk: Deur die oog van die interteks

24 February 202524 February 2025 By Versindaba

  Paul Klee (1879 – 1940) was ‘n Switsers-Duitse skilder. Só dig Johan van Wyk oor die kunstenaar Paul Klee in Heldedade kom nie dikwels voor nie.   14 OP LOOP GEGAAN Meneer Paul Klee het op loop gegaan met ‘n lyn aan ‘n halsband, met skrefies oë, ‘n krulletjie baard en ‘n droomhoed in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon