Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Nawoord

3 November 2025 By Versindaba

I In The Godfather Deel III vergiftig Connie Corleone haar peetpa, Don Altobello (Eli Wallach) met cannoli. Sy het ontdek dat hý die persoon was wat die Corleone’s wou leed aandoen. Michael (Al Pacino) was eweneens bewus hiervan. Hy sterf tydens die opera-vertoning van die Cavalleria Rusticana. Connie, vertolk deur Talia Shire, is die jongste…

Read More

Joan Hambidge. Films en opera: The Godfather

24 October 202522 October 2025 By Versindaba

  I Met die dood van Diane Keaton besoek ek weer Francis Ford Coppola se klassieke en grootse trilogie: The Godfather I, II en III. Gebaseer op Mario Puzo se roman wat in 1969 verskyn het. Vanselfsprekend weens die puik kinematogrofie. Tonele wat ‘n mens ewig sal bybly: soos die dood van Pacino (Michael Corleone)…

Read More

Joan Hambidge. Pasolini en opera

17 October 2025 By Versindaba

  I Met ‘n verdere besoek aan Pasolini se film oor Koning Oedipus vra Oedipus: Waarheen gaan my lewe, waarheen gaan my jeug? Kreon word gedreig met die dood of verbanning omdat hy die waarheid onthul, soos die blinde Tiresias. Tussendeur op die skerm tekste in Italiaans met Pasolini as ‘n soort ouktoriale verteller wat…

Read More

Joan Hambidge. Pasolini en Koning Oedipus

15 October 2025 By Versindaba

  I Sofokles se klassieke verhaal van Koning Oedipus word by Pier Paolo Pasolini getransporteer na ‘n moderne Italië. Sy geswolle voet word ook ‘n geswelde hart met die slot:”Life ends where it begins”, ‘n refrein wat ons in  Pasolini se ander films opmerk. Ten slotte is die blinde Oedipus ‘n bedelaar op ‘n trap…

Read More

Joan Hambidge. Pier Paolo Pasolini: digter en filmmaker

8 October 2025 By Versindaba

      I Pasolini se rolprent Theorem verskyn in 1968 met Terence Stamp wat die hoofrol vertolk as die besoeker in ‘n ryk Milanese huis. En dit verlaat nadat hy die bediende, die moeder, die dogter, die seun en die vader seksueel ontmasker het. Ons weet nie hoekom hy daar is nie. Soos hy…

Read More

Joan Hambidge. Die rykdom van die onvoltooide: die motto

24 September 2025 By Versindaba

  I O rijkdom van het onvoltooide is ‘n bloemlesing van J.H. Leopold se gedigte met Johan Polak as die redakteur.   Waarom gebruik digters motto’s? Wat is die funksie van die motto? Die motto weet ons moenie die gedig oordonder nie … Alles van waarde is weerloos, is al soveel keer gebruik as motto…

Read More

Joan Hambidge. Die waterman en Die helfte is jou nie vertel nie  

16 September 2025 By Versindaba

  I Herman Wasserman se bundel waterman het sopas by Quellerie verskyn. In hierdie digbundel navigeer die hier-en-nou met ‘n terugkyk op die jeug, ‘n kartering van lewensveranderinge, politiek en reise. Die parateks soos Genette dit tipeer met  ‘n kunswerk van John Murray, aktiveer versplintering: ‘n hand teenoor ‘n vrou wat swem … Véral die…

Read More

Joan Hambidge. Poëme en argetipes

5 September 2025 By Versindaba

  Wium van Zyl, die bekende literator, se bundel Poëme (Turksvy) volg op sy debuut Oggendvuur (1991). Die voorblad, die sogenaamde parateks, aldus Gérard Genette, gee vir die leser ‘n belangrike sleutel met kliptafels waardeur ons die veld en ‘n berg kan sien. Die argaïese titel is eweneens slim gekies. ‘n Terugkeer na die kliptafels…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon