’n Besondere eer het die digter W. Hessels te beurt geval. Gerrit Komrij het hom opgeneem in twee van sy bloemlesings: De Nederlandse poëzie van de 19de en 20ste eeuw in 1000 en enige gedichten (1979) én in De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten (1999). Albei bloemlesings is deur Bert Bakker in…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Daniel Hugo. Herman van den Bergh en die weefwerk van intertekste
Herman van den Bergh en die weefwerk van intertekste Ek sou nooit kennis geneem het van die digter Herman van den Bergh (1897-1967) as hy nie in Rob Antonissen se onvolprese Digkuns van die Nederlande 1100-1970 (Universiteitsuitgewers en -boekhandelaars, Stellenbosch-Grahamstad, 1972) gestaan het nie. Dié bloemlesing in twee volumes was my voorgeskrewe handboek…
Yves T’Sjoen. Vensters en verbintenissen. Studies over Breytenbach en de Lage Landen
Beschouwingen bij twee boekpublicaties: Breyvier. Over taal, burgerschap en Breytenbach en Kwintet. Literaire dialogen tussen Afrikaans en Nederlands Academisch eerbetoon in Gent In 2014 ontving Breyten Breytenbach de titel van doctor honoris causa van de Universiteit Gent. Naar aanleiding van de academische onderscheiding organiseerde het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie…
Daniel Hugo. Gerrit Komrij en die slak
Gerrit Komrij en die slak Vanaf Januarie tot Desember van die jaar 1999 het Gerrit Komrij (1944-2012) elke Maandag vir die voorblad van die Algemeen Dagblad in Nederland ’n sonnet geskryf met die tyd as tema. Dié gedigte is in 2000 deur Uitgeverij Bert Bakker luuks op roomkleurige papier, in rooi ink en…
Hans Pienaar. Die digter en ander mites
Ek onthou nog goed daardie eerste … wat sal ʼn mens dit noem, terugsitoomblik? Regopsit? Palm-onder-die-ken, vingers-oor-die-wang? Wanneer die poësie jou die eerste keer tref. Die blits, soos baie digters al oor geskryf het. Nie aha nie, of ʼn praatborrel met ʼn gloeilamp nie, dis iets priemender. Iewers is daar ʼn skok, ʼn rukbesef,…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XXIV
Frank Bidart en Terrence McNally oor Maria Callas I Frank Bidart (1939), ‘n bekende Amerikaanse digter, studeer aan die Universiteit van Kalifornië—Riverside en later aan Harvard. Aanvanklik stel hy in drama belang en die leser kan die impak hiervan sien op sy gedigte wat sterk dramaties in aanbod is. Sy gedigte is…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XXIII
Ingrid Jonker I In ‘n kursus Die gedig as wond aan die Universiteit van Kaapstad het hierdie leser deur die jare die werk van Sylvia Plath, Anne Sexton en Ingrid Jonker behandel. Hul tragiese lewens en hoe die leser uiteindelik nooit die tekste kan loslees van hul biografie nie. Ook hul kinders was slagoffers;…
Johann Lodewyk Marais. Karel Prinsloo se “In pas” vier sy 80ste verjaardag
“In Pas” deur Karel Prinsloo het in 2023 by Naledi verskyn Vyf jaar gelede, in 2018, was dit my voorreg om in die Atterbury-teater dr. Karel Prinsloo se tweede digbundel, Slimfoonflitse, bekend te stel. Dié dag was ’n feestelike geleentheid waaraan veral Helena Hettema met haar sang en toonsettings van gedigte uit die…
