“Your lungs fill & spread themselves, wings of pink blood, and your bones empty themselves and become hollow. When you breathe in you’ll lift like a balloon and your heart is light too & huge, beating with pure joy, pure helium. The sun’s white winds blow through you, there’s nothing above you, you see…
Category: Artikels, essays, e.a.
Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XXII
I So begin Desember verlede jaar lees ons in Vrye Weekblad: Gee terug die p-woord se taboestatus Die digter Daniel Hugo sê daardie ‘vry fokken vrou’, Antjie Krog, het die woord ‘poes’ ontkrag. Hy meen dit kan maklik opgelos word deur eenvoudig nie sulke digters se werk te lees nie. Twee digters opgestel teen…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XXI
I Een van die belangrikste en mees komplekse teoretici binne die Freudiaanse diskoers is Luce Iragary. Gebore in Leuven, opgelei in Parys en sterk gekritiseer deur Jacques Lacan. Speculum of the Other Woman (1974) is haar seminale werk gelees waarin sy fallosentrisme kritiseer. Hier kyk sy na o.a. Hegel en Freud. Soos Lacan kyk…
Nini Bennett. Kanker: Metafore en narratiewe
Susan Sontag I In sy antologie oor mediese poësie, Poetry in Medicine bring Michael Salcman gedigte uit verskeie invalshoeke ten opsigte van mediese kondisies byeen. Salcman is ’n bekende Amerikaanse digter en medikus en wat in die Afrikaanse poësie bekend sou staan as sogenaamde “digtende dokter”. Afgesien van ’n ruim en boeiende versameling…
Opstelle ingewag oor “mediese poësie”
Versindaba wag op die oomblik opstelle in oor sogenaamde “mediese poësie” wat nog nie voorheen in druk verskyn het nie. Dit behels poësie oor siektetoestande, maar die tema is ook veel breër en sluit byvoorbeeld gedigte oor die mediese praktyk en medici wat ook digters is, in. Nie slegs die Westerse mediese…
Mellet Moll. Melancholie in enkele gedigte uit “Nag op ‘n kaal plein” deur Dolf van Niekerk.
“To be a poet in a destitute time means: to attend, singing, to the trace of the fugitive gods. This is why the poet in the time of the world’s night utters the holy.” – Martin Heidegger. I. Dolf van Niekerk laat ’n omvattende literêre nalatenskap agter. Terwyl enkele van sy prosa bekroon is,…
Jacqueline Schmahl. Landskap- en natuurgedigte in Afrikaans met verwysing na die poësie van Elisabeth Eybers en Lina Spies
Die HAT definieer ‘landskap’ as ’n “stuk grond of gebied van ’n bepaalde soort, wat ’n eie, tipiese aard het” (Luther et al 2015:714) en ‘natuur’ as “die wêreld in onveranderde toestand; die wêreld met alles daarop wat nie deur die mens gemaak is nie” (Luther et al. 2015:831). Marais is van mening dat…
Joan Hambidge. Hoe lees ons? XX
I Roland Barthes se Empire of Signs verskyn in 1970 en word in 1982 vertaal deur Richard Howard. Dit is ‘n bondige studie oor Japan en die kulturele verskille tussen die Weste en Ooste. Barthes maak van Japan ‘n tekensisteem: Tokio ‘n stad sonder straatnommers, die verbode terrein van die Keiser se paleis, Bunraku-poppe,…
