Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Huldiging: George Louw (1 Maart 1939 – 5 Mei 2023)

8 May 2023 By Versindaba

      Die digter George Louw is Vrydagaand 5 Mei 2023 op 84-jarige leeftyd in Kaapstad oorlede. Hy was die seun van Bismarck von Moltke Louw, broer van N.P. van Wyk Louw en W.E.G. Louw. Hy laat sy vrou, Sophia Dorothea Louw (geb. Theron) na. George Louw is op 1 Maart 1939 op Sutherland…

Read More

Nini Bennett. Mediese televisiedramas en die hiperrealiteit van die wondkultuur

12 April 202313 April 2023 By Versindaba

    Die lys is lank: Grey’s Anatomy, The Good Doctor, Chicago Med, New Amsterdam, The Resident, Binnelanders, ER, St. Elsewhere, Scrubs…Sedert die heel eerste mediese televisiedrama in 1951 gebeeldsend is, was dit duidelik hierdie genre is ’n wegholsukses. Dus, waarom is mediese dramas, wat kykers slaafs volg, so gewild? Die eerste rede is voyeurisme….

Read More

Bester Meyer. Water bind my aan jou naam

4 April 202310 April 2023 By Versindaba

  (ʼn Ondersoek na/van water in die werk van NP Van Wyk Louw, Breyten Breytenbach en Magmoed Darwiesj)   Inleiding Water gee ons nie nét lewe nie, die grootste gedeelte van wat ons ís bestaan uit water. Water is nie net die oorsprong van lewe nie, dit is ook ʼn noodsaaklikheid vír lewe. Die gang…

Read More

Yves T’Sjoen. Pleitrede voor onderscheiding van Tom Lanoye aan universiteiten in Zuid-Afrika en België

2 April 202311 April 2023 By Versindaba

  Antjie Krog (Foto: Yves T’Sjoen, Mei 2022)     De afgelopen week, in een vraaggesprek met Marthinus Basson op Netwerk 24, valt meermaals de naam van Tom Lanoye (https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/feeste/kknk/basson-op-byna-70-benoud-oor-pad-vorentoe-vir-kunste-20230324). Lanoye, natuurlijk geen onbekende in Zuid-Afrika, kreeg voor zijn historische roman De draaischijf vorige donderdag de publieksprijs voor literaire fictie en non-fictie (Boon-literatuurprijs 2023). Ik…

Read More

Joan Hambidge. Hans Faverey II

1 April 2023 By Versindaba

  I   So lui die gedig “Zodra ik begin te gaan” van Hans Faverey.   Zodra ik begin te gaan, reis ik ergens heen en kom tot waar het daar is. Daar is het dan: dit is het. Een veelkoppig monster leunt tegen een heuvel en neemt een afwachtende houding aan. Uit geen der…

Read More

Daniel Hugo. Enkele metapoëtikale sonnette in Nederlands

31 March 2023 By Versindaba

  Vierhonderd jaar gelede skryf die Spaanse digter Lope de Vega (1562-1635) ’n sonnet oor die skryf van ’n sonnet. Dolf Verspoor vertaal dit in die twintigste eeu soos volg in Nederlands:   Viola wil me zien sonnettenboeten: nooit werd de pin zó op mijn neus gezet! In veertien regels haal ik een sonnet? Daar…

Read More

Yves T’Sjoen. Facettenoog van Gerrit Komrij

30 March 202331 March 2023 By Versindaba

  Op de geboortedag van Gerrit Komrij (1944-2012) breng ik een recent verschenen themanummer van Zacht Lawijd. Literair-historisch tijdschrift (Amsterdam University Press) onder de aandacht. Wellicht kreeg het dossier nog maar weinig respons in Zuid-Afrika. Komrij is zoals voldoende gekend een brugfiguur tussen de literaire systemen van het Nederlands en het Afrikaans. Elders is al…

Read More

Joan Hambidge. Hans Faverey

29 March 202330 March 2023 By Versindaba

  I   In Mirakel en muse (Perskor,1983) skryf Henning Snyman insigryk oor implikasie en die sogenaamde veelheid van interpretasies. Die digkuns van Hans Faverey boei my al etlike jare en sy Verzamelde Gedichten (1993) is ‘n besonderse en boeiende bloemlesing. Met ‘n pragtige groen omslag uitgegee deur De Bezige Bij in 1993. Sy gedigte…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon