Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Artikels, essays, e.a.

Hoofsaaklik bydraes soos artikels en essays.

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XX

1 January 2023 By Versindaba

  I Roland Barthes se Empire of Signs verskyn in 1970 en word in 1982 vertaal deur Richard Howard. Dit is ‘n bondige studie oor Japan en die kulturele verskille tussen die Weste en Ooste. Barthes maak van Japan ‘n tekensisteem: Tokio ‘n stad sonder straatnommers, die verbode terrein van die Keiser se paleis, Bunraku-poppe,…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XIX

17 December 2022 By Versindaba

  I Een van die belangrikste Roland Barthes tekste is Mythologies wat oorspronklik in 1957 verskyn het. Sowel Annette Lavers as Richard Howard het dit vertaal. Die mite as desillusie, veral sosiale mites soos die betekenis van wyn, die gesig van Garbo, die betekenis van die Citroën en stoei (versus boks) analiseer hy as ‘n…

Read More

Nini Bennett. Jeanne Goosen en die triekster

15 December 2022 By Versindaba

    Ek is op 2 maande deur die gypsies gesteel en deur hulle grootgemaak. Dis hulle wat my leer toor het. Ons het baie rondgereis en op die ou end hier beland, waar ek gedwing is om te leer skryf en somme te doen.  Skryf is soos toor: Dit verg verbeelding en verbeelding is…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XVIII

13 December 2022 By Versindaba

  I In Roland Barthes se The pleasure of the text wat oorspronklik in 1973 verskyn het, vind ons die term jouissance. Letterlik vreugde, maar in Lacaniaanse terme eerder ‘n transgressiewe plesier wat nie verwoord kan word nie. Erotiek en leesplesier gaan terug na Barthes se studie Sade/Fourier/Loyola wat in 1971 verskyn het. Daarin verwys…

Read More

Yves T’Sjoen. ‘Stekeblind gewauwel’

11 December 202211 December 2022 By Versindaba

  ‘Stekeblind gewauwel’ Woorden van woede en weerzin zijn vrij. Vooral van “’n vry fokken vrou”   Een publiekslezing, jaren geleden in de Koninklijke Academie voor Nederlandse Taal en Letteren in Gent, kreeg de titel ‘Sex and the City. Taboes en literatuur van 1968 – Seksuele revolutie in de Nederlandse literatuur’. In de bijdrage verwees…

Read More

Yves T’Sjoen. ‘Helder sing my tiete ’n koperklepgeluid’

9 December 202213 December 2022 By Versindaba

  ‘Helder sing my tiete ’n koperklepgeluid’ Transgressie in Krogs poëzie. Lofzang van het ‘p-gedicht’ in Afrikaans   In 2004 bundelde de Vlaamse hoogleraar Hugo Bousset in De geuren van het verwerpelijke essays over het abjecte in Nederlandstalige en anderstalige literatuur. In bijdragen over romans van onder anderen Stefan Hertmans (gelezen vanuit Julia Kristeva’s platoons…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XVII

9 December 2022 By Versindaba

Roland Barthes se bydrae tot die literêre teorie is reeds met sy belangrike studie oor Robbe-Grillet gevestig. Vir Barthes is die storie nie belangrik nie. Die konsep van die chosiste is hier tersaaklik: dinge wat gewoon net daar is en in La Jalousie – met die herhaling van geometriese vertellings, is vir Barthes die strukturalis…

Read More

Joan Hambidge. Hoe lees ons? XVI

5 December 2022 By Versindaba

  Roland Barthes se duidelikste gesprek met Freud vind ons in A lover’s discourse. Fragments. Wat in 1977 verskyn het as Fragments d’un discours amoureux en in Engels in 1979. Fragmente, omdat die geliefde nie in totaliteit besê kan word nie. Barthes skryf oor die “angoisse” of agonie wat die geliefde ervaar: die wag op…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • …
  • 93
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon