Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Gedigte

Die Gedigteblog plaas Afrikaanse, Nederlandse en Vlaamse gedigte. Digters wat reeds gepubliseer het by ‘n gevestigde uitgewer, kan ‘n ongepubliseerde gedig na Versindaba stuur.
Indien jy ‘n uit die Lae Lande is, stuur asseblief een of twee gedigte saam met ‘n kort biografie van ongeveer 10 reëls daarby vir bekendstelling met die eerste plasing. Alle gedigte word gekeur. Biografiese besonderhede vir Afrikaanse digters is nie nodig nie. Digters wat in die reeks Nuwe Stemme gepubliseer het is welkom. Kommentare sal oop gelos word by die gedig om interaksie te stimuleer, maar indien jy verkies, kan ons die kommentaarblokkie sluit.

Nicolette van der Walt. Hyperion

31 October 20161 November 2016 By Versindaba

Hyperion Sequoia sempervirens   Óók hierdie reus se oorsprong is minuskuul, die vlug van saad uit die keël windaf na waar varings en valleie sag in die mis wag. Teen die slape van heuwels kring die stam uit die kalligrafie van sy wortels. ’n Buurtwag van swamnetwerke spoor die boom op die lang reis na…

Read More

Louis Esterhuizen. “Puin en as”

28 October 20163 November 2016 By Versindaba

Andries Bezuidenhout se gedig “In Wellington brand ‘n klavier – ‘n Verleentheidsgedig” en veral die reaksie daarop, is volgens my een van die belangrikste interaksies in ‘n lang tyd op hierdie webblad. Kom ons neem die gesprek verder … Puin en as Alles van waarde is weerlo0s Lucebert   In Wellington word ‘n oudste saal…

Read More

De Waal Venter. Karl Jung ervaar sy psige as ’n seekoei.

4 October 20164 October 2016 By Versindaba

Karl Jung ervaar sy psige as ’n seekoei   Die seekoei van sy psige bars deur die oppervlak, blaas stomende asem uit wydoop neusgate, beur uit die water en trap swaarlywig die riete in. . Onder die water het hy gesweef, danserig op die tone voortbeweeg; die gewig van die buitewêreld was nie daar nie….

Read More

Breyten Breytenbach. weer en verweer : maanpoen vir die 16de September 2016

16 September 201617 September 2016 By Versindaba

weer en verweer : maanpoen vir die 16de September 2016                                        as monoloog vir twee monde   « In the evening I finished reading a book, and because I was feeling so alone,    I buried the book on the edge of the forest with a borrowed spade » Werner Herzog, Conquest of the Useless   « We…

Read More

Willem Roggeman. Het einde van de avant-garde

12 September 2016 By Versindaba

Het einde van de avant-garde   Deze morgen was je Cabaret Voltaire in Zürich toen een baby plots zijn eerste groet stamelde: Jij, jouw, jou jouw, ik jouw, jij mij, —wij? Op het middaguur verscheen een blauwe ruiter. In Amsterdam werd je het terras van Café Eylders terwijl de julizon op het Leidse Plein uiteenspatte:…

Read More

Emma Bekker. Kraaivlug

2 September 20161 September 2016 By Versindaba

Kraaivlug   Eens het kraaie oor die aarde regeer. Hulle het ontsnap uit die ark van ’n vreesaanjaende god, met snawels soekend na die aas gebore uit vloedgolwe.   Hierdie swart susterskap, aanbidders van alles wat vloeibaar is, met ’n bloedlus vir die bedorwe, kon vloed in vrugwater omskep.   Hulle was uitboorders van oë,…

Read More

Lief Vleugels. Drie Gedichten

1 September 201631 August 2016 By Versindaba

Met de nieuwe dichtbundel Vrije val met hindernissen (zal binnenkort verschijnen) geeft Lief Vleugels een inzicht en vooral doorzicht in de gevoelens van een moeder die haar dochter noodgedwongen moet loslaten. Een tragedie die zich werkelijk heeft voltrokken in het leven van de dichteres, waarvan ze het vermoeden niet kende en voorzag: de plotselinge dood….

Read More

Hannie Rouweler. Vier gedichten

27 August 201626 August 2016 By Versindaba

VIER Gedichten van Hannie Rouweler uit de bundel “Dageraad” Demer Uitgeverij, oktober 2016 * In de dageraad ligt het geheim   niet meer verborgen in de dauw op het gras. Een lichtstraal boven bomen. Een klank breekt een schaal. Muziek. Tussen hoge varens het glinsteren van zilver. Een dwarsfluit kleeft aan de lippen van een…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 322
  • 323
  • 324
  • 325
  • 326
  • 327
  • 328
  • …
  • 386
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Plaagbeheer
  • Koos de Wet. soepel denke
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Lina Spies en die plattegrond
  • Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes

Nuutste kommentaar

  1. STEPHANUS JOHANNES MARAIS on Margaret Cordier-Biermann. Wekroep van die verlostes28 July 2026

    Die gedig verbeeld 'n fase in die mens se lewensverloop waar hy ingehok voel en die omstandighede die uitsig beperk…

  2. hannes visser on Joan Hambidge. Ook elders aan diens nou27 July 2026

    Wat 'n treffende vers.

  3. Prof M Labuschaigne on Nini Bennett-Moll.  Brood van die engele26 July 2026

    Aangrypend, uitstekende analise en toepassing, Nini! Jou eie gedig staan bo alles uit. Welgedaan!

  4. Cobus van den Berg on Krige Visser. parodie en ironie20 July 2026

    Dankie Krige. Ek lees dit oor en oor….sodat dit kan insink.

  5. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon