Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Om ‘n baba te laat gaan …

2 December 2009 By Marlise Joubert

Indrukke van twee van die vier sessies. Deur: Helena en Pieter Conradie   Liewe Louis en Marlise, baie dankie vir die kans om ietsie te pos in die Brieweboks. Ai, dis darem ‘n mooie baba die Versindaba! Dankie dat julle twee dit tot stand laat kom het en dankie vir al die harde werk. Julle het…

Read More

Versindaba 2009 onder die hemel

1 December 20091 December 2009 By Marlise Joubert

(Ervarings van twee uit die vier indabasessies)  Una Beekman     Vrydagaand : Onder die skoon hemel op die oop verhoog by Oude Libertas skop die Versindaba af met die veteraan Susanne Beyers wat die aankondigings doen. Sy het ʼn moulose rooi fluweel rok aan wat haar foutlose stem versinnebeeld.   Jannie Mouton doen die…

Read More

Commendatio: Ingrid Jonker-prys vir 2009

30 November 200930 November 2009 By Marlise Joubert

Dr Zandra Bezuidenhout   Commendatio by die oorhandiging van die Ingrid Jonker-prys vir 2009     Soos u waarskynlik reeds weet, is Loftus Marais se digbundel Staan in die Algemeen Nader aan Vensters wat in 2009 by Tafelberg-uitgewers verskyn het, vanjaar die wenner van die Ingrid Jonker-prys. Dit gaan jaarliks aan ‘n debuutbundel, en om die…

Read More

Brugge, een oggend

19 November 2009 By Marlise Joubert

Zandra Bezuidenhout         Die poësiefees in Oostende was agter die rug. Dat die dae somber en mistig was, die bome nog vol wintertreurnis en die stede spookagtig stil, was van minder belang. Dit was tyd vir `n reis na binne in die boekwinkels van Antwerpen, die Letterkundemuseum in Hasselt, die Poëziecentrum in…

Read More

Foto’s: Digter-skilders by Versindaba ’09 kunsuitstalling

2 November 200923 January 2020 By Marlise Joubert

Kunsuitstalling deur digter-skilders tydens Versindaba 2009 op 27 & 28 November Die amptelike opening is op Vrydag om 5nm 27 ste November 2009 & toegang is gratis. Kunswerke word te koop aangebied. Oude Libertas Ouditorium , Stellenbosch

Read More

Loftus Marais wen Ingrid Jonker Prys vir debuutbundel

21 October 2009 By Marlise Joubert

Redaksie Versindaba – Vernuwing en ironie sonder sarkasme wen 2009 Ingrid Jonker Prys [Persverklaring]  Loftus Marais se digbundel Staan in die Algemeen Nader aan Vensters (Tafelberg, 2008) is vanjaar die wenner van die Ingrid Jonker-prys. Marais se poësie word aangeprys vir die gesofistikeerdheid en vernuf daarvan, asook vir die ironie wat terselfdertyd ontdaan is van…

Read More

Loftus berig & dig oor Poetry Africa 2009

19 October 2009 By Marlise Joubert

Loftus Marais   Ek is een van die digters wat vanjaar by Poetry Africa opgetree het, Durban 5 – 11 Oktober. Daar was baie talentvolle skrywers (veral die talentvolle Indiese digter Anindita Sengupta) en elke aand se voorlesings so vol energie, mens het wonderlik en ook effe battered na die tyd gevoel. En hulle het…

Read More

Iets oor Piemp

2 October 200912 October 2009 By Marlise Joubert

Thérese Hulme Hoe meer ek met Scottsville se jongmense gewerk het, hoe meer het ek besef dat hier ook kodes is wat voorskryf wat gepraat en wat nie gepraat mag word nie. Dié kodes trek ook grense vir taal. As jongmens in dié gemeenskap leer jy “jou plek ken” en daardie plek is meesal ‘n…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Hester Steenkamp on Digtersprofiel: Melt Myburgh3 August 2026

    Oewerbestaan is een van my kosbaarste besittings. Die bundel lê my baie na aan die hart.

  2. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  3. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  4. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  5. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon