Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Iets oor Piemp

2 October 200912 October 2009 By Marlise Joubert

Thérese Hulme Hoe meer ek met Scottsville se jongmense gewerk het, hoe meer het ek besef dat hier ook kodes is wat voorskryf wat gepraat en wat nie gepraat mag word nie. Dié kodes trek ook grense vir taal. As jongmens in dié gemeenskap leer jy “jou plek ken” en daardie plek is meesal ‘n…

Read More

Huldeblyk.IL de Villiers (Cas Vos)

30 September 200930 September 2009 By Marlise Joubert

IL de Villiers – skerpsinnig en kleurryk Cas Vos   Die dood laat ʼn mens met sagte oë na ander kyk. Veral as jy en die oorledene dikwels oor die kronkelpaaie van die lewe gepraat het. Dit was veral laataand gesprekke oor die foon. Oorgesprekke. Nadink woorde. Wyse woorde. Woorde vol sterstof. Ek hoor nog…

Read More

Die liedteks as deel van die poësieskat in Afrikaans

29 September 200930 September 2009 By Marlise Joubert

Hennie Aucamp   My dank aan Desmond Painter vir sy vriendelike inskatting van my werk, eers die kortverhale, en toe die kabaret. My dank bowenal vir sy opdragvers “Miss Jesus”. Dis ʼn eersteklas liedteks, en behoort dadelik by DALRO geregistreer te word, saam met die toonsetting, indien daar ʼn toonsetting was. Die vergete liedtekste in…

Read More

Huldeblyk.IL de Villiers (Charl-Pierre Naudé)

29 September 2009 By Marlise Joubert

Nog ‘n skrywer het die pad gevat. Charl-Pierre Naudé   Die verse van I.L. de Villiers was van die eerstes wat ek ooit gelees het. Ek was nog op skool, dit was dekades gelede.   I.L. de Villiers was ‘n omstrede man. Met alles waarvoor hy gestaan het kon almal nie altyd saamstem nie. Maar hy…

Read More

Huldeblyk.I.L. de Villiers (Joan Hambidge)

28 September 20091 October 2009 By Marlise Joubert

Deur: Joan Hambidge                   I   In my jongste bundel Vuurwiel (Human & Rousseau) verskyn daar twee verse vir die digter I.L. de Villiers. Die eerste is ‘n parodie van sy bekende “Huisbesoek” en die tweede gedig “Wederom” het ek geskryf nadat ek die mens in lewende…

Read More

Nog iemand wat Barend Toerien wil onthou

20 September 200921 September 2009 By Marlise Joubert

Uti Bodenstein     Stellenbosch: Barend wat ek ontmoet in Helize se woonstel  waar hy kuier en lekker skinder oor die Afrikaanse Literatoooore. Barend wat kom oorslaap. Vroeg-oggend almal in die huis wakker sing met allerhande vreemde Duitse arias en liedjies. Barend wat my uitskel omdat ek die liedjies nie ken nie.  Watter soort Duitser…

Read More

Huldeblyke. Barend J. Toerien

10 September 2009 By Marlise Joubert

                    Ter ere van die ontslape digter is die volgende huldeblyk ontvang. HENNIE AUCAMP Wat ek die duidelikste omtrent Barend Toerien onthou, is sy pragtige oë, die blouste blou denkbaar; seemens-oë.  Ek is bly Breyten het dit ook opgelet; sienersoë is nie volop nie. En wat…

Read More

Dankie vir kamers vol woorde

22 August 2009 By Marlise Joubert

  Engemi   Ek het altyd vermoed, as ek eendag daarin sou slaag om my weg uit die plaas in die bos oop te beur en die wiele sonpad see toe vind, sou ek ‘n nuwe wêreld ontdek, selfs ‘n onbekende planeet; en ek het. Wat ‘n vreugde: ‘n hele werf met ‘n versehuis en kamers vol woorde ….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin
  • Marieta McGrath. Resensie van ‘n huweliksverblyf
  • AVBOB Persverklaring
  • Margaret Cordier-Biermann. Hier

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon