Aard, aarde, ontaard, verlange Resensie: ontaard deur Pieter Odendaal. 2023. Kaapstad: Tafelberg. ISBN 9780624093930. Prys R260. Resensent: Hein Viljoen Daar is lank uitgesien na Pieter Odendaal se tweede bundel. Sy eerste bundel, met die boeiende titel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018), is baie positief ontvang en in 2019…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: “verveertaal” (Ilse van Staden)
Resensie: “verveertaal” deur Ilse van Staden. Imprimatur, 2023 Resensent: Marlies Taljard Ilse van Staden se nuwe bundel, verveertaal het pas by Imprimatur verskyn. Dit is ʼn waardige toevoeging tot haar poëtiese oeuvre. In 2003 debuteer sy met Watervlerk waarvoor sy sowel die Eugène Marais-prys (2004) as die Ingrid Jonker-prys…
Resensie: die belewenisse van ‘n latinis
Resensie: die belewenisse van ‘n latinis deur Jan Swanepoel. Turksvy Publikasies, 2023 Resensent: Joan Hambidge I Jan Swanepoel debuteer as digter in 1975 met My Rome brand so mooi. Hierna volg Wat ver is en naby (1980) en daarna By wyse van skrywe (1988). Sy jongste bundel heet die belewenisse van ‘n latinis. Belewenis…
Resensie: “erf en elders” (Kleinboer)
Resensie: erf en elders, Kleinboer, 2023. Gansbaai: Naledi. Resensent: Dewald Koen Kleinboer, oftewel Fanie de Villiers, se tweede digbundel het onlangs by Naledi verskyn. Alhoewel Kleinboer veral bekend is as skrywer van die romans Kontrei, Werfsonde en Hierdie huis, het hy in 2020 as digter gedebuteer met Van my beste vriende…
Resensie: Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting (Frieda van den Heever, samest.)
Resensie: Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, Samesteller Frieda van den Heever, 2023. Kaapstad: Tafelberg. Resensent: Marlies Taljard Die versamelbundel Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, saamgestel deur Frieda van den Heever van Vers en klank-faam, is ʼn netjiese bundel. Omdat dit…
Resensie: “Die grondgeitjie roep” (Emmie Bedeker)
Resensie: Die grondgeitjie roep deur Emmie Bedeker. Turksvy Publikasies, 2023. Resensent: Marlies Taljard Die grondgeitjie roep is Emmie Bedeker se digterlike debuut. Dit is ‘n netjiese bundel met 46 meestal kort gedigte en ʼn mooi voorblad deur Diek Grobler. As deel van die bundel verskyn enkele swart-wit foto’s deur die digter self….
Resensie: “Sirkelgang” (Johann Lodewyk Marais)
Resensie: Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais. Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-09-6 Resensent: Neil Cochrane In 1983 debuteer Johann Lodewyk Marais met Die somer is ’n dag oud. Hy vorm deel van ’n toonaangewende groep Afrikaanse digters wat gedurende die 1980’s op die literêre verhoog verskyn en op verskeie maniere die Afrikaanse digkuns…
Resensie: “laatnageilande” (Marlise Joubert)
Resensie: laatnageilande deur Marlise Joubert. Naledi 2023. ISBN: 9 781991 256089 Resensent: Nini Bennett Marlise Joubert is sedert 1970 werksaam binne die literêre toneel. Sy het ’n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gemaak en het bekendheid verwerf as digter, romansier, rubriekskrywer, radiodramaturg, vertaler van kinderboeke en as samesteller van die versamelbundel In…
