Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Kinderlê” deur Lynthia Julius

28 June 20241 July 2024 By Versindaba

    Resensie: Kinderlê deur Lynthia Julius. Queillerie. 2024. Resensent: Marni Bonthuys   Kinderlê is Lynthia Julius se tweede digbundel. Haar Uit die kroes (2020) is ’n uitstekende debuut wat uiteenlopende temas aanroer, soos poësie oor die Noord-Kaapse ruimte, identiteit, godsdienstige perspektiewe, wat dit beteken om te behoort (‘belonging’ in Engels) asook feminisme en ras. Dit…

Read More

Resensie: “wanneer woorde asemhaal” (Maritha Broschk) & “swartland” (Rudolph Willemse)

12 June 202430 June 2024 By Versindaba

Twee bundels met sterk verse       Resensie: wanneer woorde asemhaal deur Maritha Broschk EN swartland deur Rudolph Willemse.  Resensent: Joan Hambidge   I Die belangrikheid van ‘n klein uitgewery mag nie onderskat of geminag word nie. So vind skrywers dikwels ‘n staning onder die sterre. En die hoofstroom is deesdae minder gedienstig om blote belofte te…

Read More

Resensie: “aalmoes vir die bootman” (Andries de Beer)

6 June 202410 June 2024 By Versindaba

    Resensie: aalmoes vir die bootman deur Andries de Beer. Turksvy Publikasies, 2024. ISBN: 9780796151810 Resensent: Amanda Swart De Beer se debuut is inderdaad meer as ’n aalmoes In ’n land waar ons toenemend elke dag met die dood op ons skouers leef, is dit sekerlik nie vreemd dat daar literêre werke verskyn met die…

Read More

Resensie: “om my kastele in Spanje te sloop” (jaco barnard-naudé)

17 May 202424 May 2024 By Versindaba

    Resensie: om my kastele in Spanje te sloop deur jaco barnard-naudé. Human & Rousseau, 2024.  Resensent: Marlies Taljard   Jaco Barnard-Naudé is ’n professor in die Regsfakulteit aan die Universiteit van Kaapstad. Hy is ook mede-direkteur van die Centre for Rhetoric Studies in die Departement Privaatreg aan dié universiteit. Barnard-Naudé is plaaslik en…

Read More

Resensie: “Weerskyn” (Alwyn Roux)

22 April 202425 April 2024 By Versindaba

    Resensie: Weerskyn deur Alwyn Roux. Protea, 2024. ISBN 978-1-4853-1543-8 Resensent: Neil Cochrane   Ná die lees van Weerskyn, die debuutdigbundel van Alwyn Roux, bly my brein op één woord hamer, naamlik afgerondheid. Die bundel is met Eybersiaanse dissipline versorg en die plasing van gedigte is behoorlik deurdink. Debutantdigters kan Roux se bundel as…

Read More

Resensie: “Noord van Malelane” (Hennie Nortjé)

5 April 20248 April 2024 By Versindaba

    Resensie: Noord van Malelane deur Hennie Nortjé. Turksvy Publikasies, 2024. Resensent: Nini Bennett-Moll   Hennie Nortjé is ’n diabetoloog van beroep. Hy verwerf ’n MA-graad in skeppende skryfkuns onder leiding van prof Joan Hambidge, en debuteer in 2012 met In die skadu van soveel bome, ’n bundel waarvoor hy die Ingrid Jonker-prys vir poësie…

Read More

Resensie: “Die papie roer en ek word digter” (Ingrid Jonker, Joan-Mari Barendse, red.)

13 March 202418 March 2024 By Versindaba

    Die papie roer en ek word digter. Met ’n inleiding deur Louise Viljoen. Ingrid Jonker, onder redaksie van Joan-Mari Barendse. Protea Boekhuis, 2023. ISBN: 978-1-4853-1541-4 Resensent: Alwyn Roux   Die heruitgawe van Ingrid Jonker se versamelde gedigte deur Protea Boekhuis het opnuut waardering vir haar werk gewek. Wat hierdie herwaardering besonders maak, is…

Read More

Resensie: “Faust” (vert. Robert Schall)

14 February 202420 February 2024 By Versindaba

    Faust. Die  tragedie se eerste deel deur Johann Wolfgang Goethe, vert. deur Robert Schall. Naledi, 2024 Resensent: Charl-Pierre Naudé   Agtergrond Die versdrama Faust deur Johann Wolfgang Goethe (1749-1832) word allerweë beskou as een van die groot hoogtepunte in die Europese en die Duitse letterkunde. Die Afrikaanse vertaling, deur die plaaslike Duits-kundige Robert Schall, pragtig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon