Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: “Moerasperd deur die nag” (Louis Jansen van Vuuren)

13 November 202313 November 2023 By Versindaba

  Resensie: Moerasperd deur die nag deur Louis Jansen van Vuuren. Naledi, 2023. ISBN 978-1-991256-24-9 Resensent: Neil Cochrane   Louis Jansen van Vuuren is visuele kunstenaar én digter. Net soos Breyten Breytenbach en Sheila Cussons. Dié dubbeltalent lei tot ’n interessante kruisbestuiwing in Jansen van Vuuren se derde digbundel, Moerasperd deur die nag waarin die visuele…

Read More

Resensie: “Soekenjin” (Bibi Slippers)

8 November 2023 By Versindaba

      Resensie: Soekenjin deur Bibi Slippers. Tafelberg, 2023. ISBN: 9780624093831  Resensent: Mellet Moll   I. Bibi Slippers se debuutdigbundel, Fotostaatmasjien (Slippers, 2016) is bekroon met die UJ- debuutprys, die Eugène Marais-prys, die Elisabeth Eybers-prys en die ATKV Woordveertjie vir Poësie.  Hierdie vier bekronings het ’n bepaalde verwagting ten opsigte van haar tweede digbundel geskep. …

Read More

Resensie: “ontaard” (Pieter Odendaal)

31 October 20232 November 2023 By Versindaba

    Aard, aarde, ontaard, verlange   Resensie: ontaard deur Pieter Odendaal. 2023. Kaapstad: Tafelberg. ISBN 9780624093930. Prys R260. Resensent: Hein Viljoen Daar is lank uitgesien na Pieter Odendaal se tweede bundel. Sy eerste bundel, met die boeiende titel Asof geen berge ooit hier gewoon het nie (2018), is baie positief ontvang en in 2019…

Read More

Resensie: “verveertaal” (Ilse van Staden)

25 October 202330 October 2023 By Versindaba

          Resensie: “verveertaal” deur Ilse van Staden. Imprimatur, 2023 Resensent: Marlies Taljard   Ilse van Staden se nuwe bundel, verveertaal het pas by Imprimatur verskyn. Dit is ʼn waardige toevoeging tot haar poëtiese oeuvre. In 2003 debuteer sy met Watervlerk waarvoor sy sowel die Eugène Marais-prys (2004) as die Ingrid Jonker-prys…

Read More

Resensie: die belewenisse van ‘n latinis

19 October 2023 By Versindaba

    Resensie: die belewenisse van ‘n latinis deur Jan Swanepoel. Turksvy Publikasies, 2023 Resensent: Joan Hambidge   I Jan Swanepoel debuteer as digter in 1975 met My Rome brand so mooi. Hierna volg Wat ver is en naby (1980) en daarna By wyse van skrywe (1988). Sy jongste bundel heet die belewenisse van ‘n latinis. Belewenis…

Read More

Resensie: “erf en elders” (Kleinboer)

18 September 202321 September 2023 By Versindaba

      Resensie: erf en elders, Kleinboer, 2023. Gansbaai: Naledi.  Resensent: Dewald Koen   Kleinboer, oftewel Fanie de Villiers, se tweede digbundel het onlangs by Naledi verskyn. Alhoewel Kleinboer veral bekend is as skrywer van die romans Kontrei, Werfsonde en Hierdie huis, het hy in 2020 as digter gedebuteer met Van my beste vriende…

Read More

Resensie: Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting (Frieda van den Heever, samest.)

6 September 202311 September 2023 By Versindaba

      Resensie: Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, Samesteller Frieda van den Heever,  2023. Kaapstad: Tafelberg. Resensent: Marlies Taljard Die versamelbundel Die lewe is ʼn asem lank: Gedigte oor verlies en vertroosting, saamgestel deur Frieda van den Heever van Vers en klank-faam, is ʼn netjiese bundel. Omdat dit…

Read More

Resensie: “Die grondgeitjie roep” (Emmie Bedeker)

4 August 2023 By Versindaba

    Resensie: Die grondgeitjie roep deur Emmie Bedeker. Turksvy Publikasies, 2023.  Resensent: Marlies Taljard   Die grondgeitjie roep is Emmie Bedeker se digterlike debuut. Dit is ‘n netjiese bundel met 46 meestal kort gedigte en ʼn mooi voorblad deur Diek Grobler. As deel van die bundel verskyn enkele swart-wit foto’s deur die digter self….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • …
  • 46
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon