Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)

23 October 20255 July 2025 By Versindaba

VOORDAT EK DOODGAAN Nog een keer praat oor die lewe se warmte sodat tog enkeles weet: Dit is nie warm nie maar dit sou kon warm wees Voordat ek doodgaan nog een keer praat oor liefde sodat tog enkeles sê: Daar was so iets daar moet so iets wees Nog een keer praat oor die…

Read More

100 Duitse Bestes: Paul Celan (1920-1970)

16 October 202518 December 2025 By Versindaba

FUGA VAN DIE DOOD Swart melk van die vroegte ons drink daarvan saans ons drink daarvan smiddags en soggens ons drink daarvan snags ons drink dit en drink ons grawe ʼn graf in die lug daar lê ʼn mens nie beknop nie In die huis woon ʼn man dié speel met die slange dié skryf…

Read More

100 Duitse Bestes: Johannes Bobrowski (1917-1965)

9 October 202519 July 2025 By Versindaba

BERIG Bajla Gelblung, in Warskou aan ʼn transport uit die ghetto ontvlug, die meisie loop toe deur woude, bewapen, daardie partisaan is vasgetrek in Brest-Litovsk, het ʼn soldatemantel gedra (Pools), is ondervra deur Duitse offisiere, daar is ʼn foto, die offisiere is jong mense, onberispelik geüniformeerd, met onberispelike gelate, hulle houding is onaanvegbaar. *** BERICHT…

Read More

100 Duitse Bestes: Hilde Domin (1909-2006)

9 October 20255 July 2025 By Versindaba

NIE MOEG WORD NIE Nie moeg word nie maar na die wonder behoedsaam soos na ʼn voël die hand uithou. *** NICHT MÜDE WERDEN Nicht müde werden sondern dem Wunder leise wie einem Vogel die Hand hinhalten. Vertaal deur Bernard Odendaal ________________________________ Bron: Die Lieblingsgedichte der Deutschen. München: Piper Verlag GmbH (1. Auflage 2003, 25….

Read More

100 Duitse Bestes: Karl Krolow (1915-1999)

9 October 20255 July 2025 By Versindaba

WAT WAS, WAT IS Wat was, wat is: aan leeftyd is ʼn perk gestel. Dis spoorloos weg – en ons weet slegs daarin was wel iets egs van ons. Bleek word aan ons die hare, vel. Daar val nog lig op ʼn gesig wat afskeid spel: van klamheid blink. Die hand: dit wink weg wat…

Read More

100 Duitse Bestes: Günter Eich (1907-1972)

2 October 20255 July 2025 By Versindaba

AGTERHOEDE Opstaan! Opstaan! Ons word nie aanvaar nie, die boodskap het met die sterre se skadu gekom. Dit is tyd om te gaan soos die ander. Hulle het hul strate en leë huise onder die maan se beskutting gestel. Hy het min mag. Ons woorde word deur die stilte opgeteken. Die mangatdeksels lig op ʼn…

Read More

100 Duitse Bestes: Peter Huchel (1903-1981)

25 September 202518 December 2025 By Versindaba

DIE TUIN VAN THEOPHRASTOS Vir my seun As smiddags die wit vuur Van verse bo die urne dans, Onthou dan, my seun. Gedenk húlle mooi Wat eens gesprekke soos bome sou plant. Dood is die tuin, my asem word min, Bewaar die uur, hier het Theophrastos geloop Om die grond te bemes met akkerlooi, Die…

Read More

100 Duitse Bestes: Rose Ausländer (1901-1988)

18 September 202519 July 2025 By Versindaba

NIE KLAARKRY NIE Die hartslae nie tel nie dolfyne laat dans lande opspoor wêrelde uit woorde oproep luister wat Bach te sê het Tolstoi bewonder jou verheug treur hoër lewe dieper lewe meer en meer Nie klaarkry nie *** NICHT FERTG WERDEN Die Herzschläge nicht zählen Delphine tanzen lassen Länder aufstöbern aus Worten Welten rufen…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • …
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon