Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

100 Duitse Bestes: Sarah Kirsch (1935-2013)

11 December 202529 July 2025 By Versindaba

DIE LUG RUIK AL NA SNEEU Die lug ruik al na sneeu, my geliefde Dra sy hare lank, ag, die winter, die winter wat ons Styf teen mekaar aan gooi, staan voor die deur, kom Met die windhondspan. Ysblomme Strooi hy teen die venster, die kole gloei in die oond, en Jy, Mooiste Sneeuwitte, lê…

Read More

100 Duitse Bestes: Günter Kunert (1929-2019)

4 December 202529 July 2025 By Versindaba

TYDPERK En son wat skyn en warm op haar val en val op my want ek was mos by haar. Golwe het weggetrek om telkens terug te maal intens nuuskierig oor die naakte paar. ʼn Bietjie vlees op duine by die hope ʼn bietjie tyd in taamlik veel oneindigheid ʼn bietjie lewe en twee lewenslope…

Read More

100 Duitse Bestes: Hans Magnus Enzensberger (1929-2022)

27 November 202529 July 2025 By Versindaba

STADBESIGTIGINGSTOER Daar oorkant hurk die skoenpoetser wat geen skoene meer nodig het nie; want sy bene het verrot in die Verre-Ooste, al lank gelede. Dit is die rook van die skeepswerwe. Hierdie kafee was vroeër heeltemal swart van smouse en arm digters. Verklikkers het daar soos muskiete gesit en bloed gedrink uit klein koppies. Hier…

Read More

100 Duitse Bestes: Günter Grass (1927-2015)

20 November 202519 July 2025 By Versindaba

HUWELIK Ons het kinders, dit tel vir twee. Meestal gaan ons na verskillende films. Oor die uitmekaarleef praat die vriende. Maar my en jou belangstellings het nog altyd maar dieselfde raakpunte. Nie net die vraagstuk van die mansjetknope nie. Ook dienste gelewer: Hou gou-gou die spieël vas. Gloeilampe vervang. Iets gaan haal. Of gesprekke, tot…

Read More

100 Duitse Bestes: Elisabeth Borchers (1926-2013)

13 November 202519 July 2025 By Versindaba

LALA WATER REËN SLAAP I lala water reën slaap lala aand swem na die gras wie na water gaan word slaap wie na aand toe kom word gras skuimwit water grasgroen slaap groot-groot aand en klein-klein gras daar kom daar kom ʼn vreemdeling II wat moet ons met die verdrinkte matroos maak? ons trek sy…

Read More

100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)

6 November 202519 July 2025 By Versindaba

DIE UITGESTELDE TYD Daar kom swaarder dae. Die op herroeping uitgestelde tyd word sigbaar op die horison. Binnekort moet jy jou stewels opryg en die honde terugjaag na die moerasland se plase. Want die visse se ingewande het koud geword in die wind. Armlik brand die lig van die lupiene. Jou blik sny spoor in…

Read More

100 Duitse Bestes: Ernst Jandl (1925-2000)

30 October 202513 July 2025 By Versindaba

LIGTING sommige meen legs en rinks kan mens onmoontrik velwal. wattel dwaring! *** LICHTUNG manche meinen lechts und rinks kann man nicht velwechsern. werch ein illtum! Vertaal deur Robert Schall ___________________________ Oor Ernst Jandl: https://en.wikipedia.org/wiki/Ernst_Jandl Oor die gedig (ʼn bespreking in Duits en een in Engels): https://www.planetlyrik.de/volker-hage-zu-ernst-jandls-gedicht-lichtung/2016/03/ https://en.wikipedia.org/wiki/Lichtung Opmerking: ʼn Afrikaanse vertaling van dié gedig…

Read More

100 Duitse Bestes: Ilse Aichinger (1921-2016)

23 October 20255 July 2025 By Versindaba

RAND VAN DIE GEBERGTE Want wat sou ek maak as daar nie die jagters was nie, my drome wat in die oggend teen die rugkant van die gebergtes afwaarts klim, in die skadu. *** GEBIRGSRAND Denn was täte ich, wenn die Jäger nicht wären, meine Träume, die am Morgen auf der Rückseite der Gebirge niedersteigen,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • …
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Elisma van Zyl. Tydloos
  • Paul Kloppers. hemelrog
  • ND Cronjé. navigasie
  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon