Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Vertalings

Ons plaas graag vertalings van gedigte deur gepubliseerde digters. Dis ook onderworpe aan keuring. Daar is Indekse op hierdie webtuiste vir vertalings na Afrikaans en van Afrikaans weer na ander tale toe.

100 Duitse Bestes: Marie Luise Kaschnitz (1901-1974)

18 September 20255 July 2025 By Versindaba

NIE GESÊ NIE Nie gesê nie Wat ʼn mens van die son kon gesê het En van die weerlig die een ding wat juis is Laat staan van die liefde. Pogings. Verkennings. Mislukkings Onpresiese beskrywing Weggelaat die daeraad Nie gepraat van die saaiman nie En net terloops vermeld Die ranonkel en die viooltjie. Julle nie…

Read More

100 Duitse Bestes: Erich Kästner (1899-1974)

11 September 20255 July 2025 By Versindaba

SAAKLIKE ROMANSE Toe hulle agt jaar lank mekaar al ken (oor hóé geken, kan ’n mens sê: heel goed), het hulle die liefde skielik verlê. Soos ander mense ʼn kierie of hoed. Hulle was hartseer, maar sprankel betaamlik, probeer om te soen soos altyd maar, kyk na mekaar en weet nié hoe gemaak nie. Uiteindelik…

Read More

100 Duitse Bestes: Bertolt Brecht (1898-1956) (II)

4 September 20255 July 2025 By Versindaba

VRAE VAN ‘N LESENDE ARBEIDER Wie het die sewepoortige Thebe gebou? In boeke staan die name van konings. Het die konings die rotsblokke nader gesleep? En die herhaaldelik verwoeste Babilon – Wie ’t dit soveel kere opgebou? In watter huise Van die goudstralende Lima het die bouwerkers gewoon? Waarheen, die aand toe die Sjinese Muur…

Read More

100 Duitse Bestes: Bertolt Brecht (1898-1956)

28 August 20255 July 2025 By Versindaba

KINDERHIMNE Spaar geen grasie nie of moeite Spaar nóg hartstog nóg verstand Dat ʼn goeie Duitsland opbloei Soos ʼn ander goeie land. Dat die volkere nie skrik nie Of ons soos ʼn rower vrees Maar met ons graag soos met ander Volkere bevriend wil wees. En nie über nie of onder Ander lande wil ons…

Read More

100 Duitse Bestes: Theodor Kramer (1897-1958)

21 August 20254 July 2025 By Versindaba

WIE LUI DIE KLOKKIE BY DIE DEUR? Wie lui die klokkie by die deur, die nagryp lê nog wit! Als reg, my skat. Die seun het net die melk daar neergesit. Wie lui die klokkie by die deur? Ek loop al, kind; gerus. Dit was ʼn kêrel en hy vra ons buurman wie ons is….

Read More

100 Duitse Bestes: Yvan Goll (1891-1950)

14 August 202518 December 2025 By Versindaba

ORFEUS Ek klim op elke voorstadtrein Waarin ʼn vrou met ʼn fluweelhoed sit En ʼn droom om haar oë soos jy! In al die operahuise kyk ek die losies deur, Vir elke stoomskip na Thule het ek kaartjies: Sedert ek, Eurydike, jou verloor het Omdat ek een keer omgekyk het Moet ek nou rondkyk Na…

Read More

100 Duitse Bestes: Franz Werfel (1890-1945)

14 August 202518 December 2025 By Versindaba

DIE BLYWENDE Solank die Tatrawind so speels Oor Slowaakse veldblomme streel, Sal meisies hulle inborduur Op lappe, knus en bont versier. Solank daar in die Beierse woud Byle vroegdag knal, hou na hou, Solank sal jy eensames kry Wat gewyde houtbeelde sny. Solank die Liguriese vaart Van vissers die see daar ervaar, Solank sal kantklossende…

Read More

100 Duitse Bestes: Kurt Tucholsky (1890-1935)

7 August 20258 January 2026 By Versindaba

AAN DIE BABA Almal staan hier rondom jou: fotograaf en Mammie, en ʼn kassie, swart of grou, Feliks, en tant Sannie … Hulle koer, swaai sleutels rond, vrolik piep ʼn rubberhond. “Baba, lag vir ons!” roep Ma. “Kyk”, roep Tannie, “doelala!” Nietemin, my klein meneer, jy kyk die geselskap deur … En wat hoor ons…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • …
  • 58
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing
  • Wynand J Booysen. koue afgrond
  • Don’t Hesitate! – AVBOB Poetry Mini-Competition winners

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon