Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

SJ Pretorius:’n miskende digterskap?

11 June 200912 June 2009 By Marlise Joubert

S.J. Pretorius: ’n miskende digterskap?* H.P. van Coller en B.J. Odendaal 1. Inleiding Sarel Jakop Pretorius het in 1943 met Vonke by J.L. van Schaik gedebuteer as digter. Tot met sy dood in 1995 het hy bestendig bly dig en publiseer. Altesame 12 bundels uit sy pen het die lig gesien.1 Die profiel van sy…

Read More

Andries Bezuidenhout. Vanaand se woorde teen die winter

11 June 20094 September 2013 By Versindaba

To be a boxer, or not to be there at all. O Muse, where are our teeming crowds? Twelve people in the room, eight seats to spare – it’s time to start this cultural affair. Half came inside because it started raining, the rest are relatives. O Muse. Blykbaar is daar ʼn hele paar tafels…

Read More

Donderdag, 11 Junie 2009

11 June 200911 June 2009 By Marlise Joubert

Dit wyl my voorkom asof ons Afrikaanse kunstenaars omtrent die aandag gaan trek in Nederland hierdie naweek. So sal ek in môre se Nuuswekker berig oor ’n besonderse geleentheid by Hengelo, maar vanoggend wil ek die kollig fokus op een van ons mees uitsonderlike kunstenaars: die landskapskilder Strijdom van der Merwe. Strijdom is naamlik deur…

Read More

Andries Bezuidenhout. Uitdraai en “entanglement”

10 June 20094 September 2013 By Versindaba

Ek laai vir Irma by die lughawe af. Sy gaan Armenië toe en lees nou al vir weke boeke oor die Armeense volksmoord van 1915. Op die omslag van een van die boeke is ʼn aanhaling van Adolf Hitler, wat in 1939 iets gesê het soos: “Wie onthou vandag nog die uitwissing van die Armeniërs?” ʼn…

Read More

Woensdag, 10 Junie 2009

10 June 200910 June 2009 By Marlise Joubert

Op sy blog-inskrywing verlede Vrydag vertel Andries Bezuidenhout van ‘n wonderlike geleentheid môre-aand, 11 Junie, by die Steak & Ale in Lyttelton. ‘n Hele span digters en musikante gaan naamlik die koue aanvat en daarvan iets plesierigs maak. Die digters wat gaan optree, is: HJ Pieterse, Johannes Prins, Ronel Nel, René Bohnen, Braam Smit, Niel van…

Read More

Andries Bezuidenhout. ʼn Stukkie Tom Waits vir die depressiejare

9 June 20094 September 2013 By Versindaba

Ek het Saterdag ʼn trui gaan soek in Eastgate, maar kon nie een vind nie. Daar is nie meer gewone blou jeans of truie sonder zips en frille en brands nie. Ek dink ek word oud. Ek het wel opgelet dat die modeontwerpers teruggryp na temas uit die 1930s. Miskien sê dit iets oor die…

Read More

Dinsdag, 9 Junie 2009

9 June 20099 June 2009 By Marlise Joubert

Verlede week het die Online University Reviews hul Top 100 Poetry Blogs bekend gemaak. Uiteraard is ’n onderneming van hierdie aard gedoem daartoe om subjektief en onvolledig te wees. So kon ek byvoorbeeld geen webblad identifiseer wat buite die grense van die Verenigde State van Amerika val nie. Sug. Die vermetelheid darem, nê … Om…

Read More

Andries Bezuidenhout. ‘n Vertaling van ‘n vertaling

8 June 20094 September 2013 By Versindaba

Bernard Odendaal het op sy blog geskryf dat om ʼn vertaling van ʼn vertaling te lees is soos om iemand deur ʼn dubbele sluier te soen. My Pools is egter so swak dat ek nooit sal kan droom om hierdie een se oorspronklike weergawe te lees nie. Iets sê ook vir my dat Afrikaans se…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 1,157
  • 1,158
  • 1,159
  • 1,160
  • 1,161
  • 1,162
  • 1,163
  • …
  • 1,171
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Johann Lodewyk Marais. N.P. van Wyk Louw se “Beeld van ’n jeug: Duif en perd” as vermaning
  • bevan boggenpoel. oupa doela
  • Wat lees jy? “Douwenis” (Daniel Lötter)
  • Marius W Garbers. Glo deur die solderdeur
  • Johann Lodewyk Marais. Lina Spies se ongemaklike band met Harrismith en die Noordoos-Vrystaat

Nuutste kommentaar

  1. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  2. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  3. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  4. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

  5. Jacobus Swart on Marius Crous. Vier gedigte24 October 2026

    Daar sal in 'n samelewing altyd diegene wees wat die Parthenon op die Akropolis in 'n favela wil verander. Dr.…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon