Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Jomaine Anderson. Die Feetjie

21 April 2026 By Versindaba

  Die Feetjie   Ek ken ‘n feetjie, as ek my nie verbeel Wat weet ek van haar? Glad niks nie, dog veel Waar is sy nou? Waar kan ek haar vind? Sy’s tussen die bome, sy’t verdwyn met die wind   Al is daar hoeveel bewyse dat sy wel bestaan Hoe ‘n feëprinses op…

Read More

Krige Visser. Varanasi

21 April 2026 By Versindaba

  Varanasi   begin die man sy oggend-tog uit die bed sit sy bril op: middeljaar in die spieël geset onder die kaal skugter volmaanmaag verval dye bo sy knieë in walletjies vet   sou ek vóór breinselle soos rot aan wol knaag self mag besluit – dit na die ander kant waag sal ek…

Read More

AVBOB Persverklaring

21 April 2026 By Versindaba

  In Praise of the Ordinary – AVBOB Poetry Mini-Competition Winners   The AVBOB Poetry Project’s first mini-competition of 2026 invited poets to turn, momentarily, from a turbulent world and attend to the textures of everyday life. In response, poets explored the quiet objects and moments that carry memory, sustain connection, and keep hope alive.        …

Read More

Peter Sacks. Vertaling van Engels in Afrikaans

20 April 202620 April 2026 By Versindaba

  Peter Sacks. Vertaling van Engels in Afrikaans (“In These Mountains” / “In hierdie berge”) Vertaal deur Luan Staphorst   Bibliografiese besonderhede   “In These Mountains” is die lang titelgedig van die Suid-Afrikaans gebore digter, skilder en letterkundige Peter Sacks se debuutbundel wat in 1986 gepubliseer is.   Vertaalstrategie   Twee oorwegings in die vertaling…

Read More

marlise joubert. afskeid

20 April 2026 By Versindaba

  afskeid   dat die tuin so stil kan wees – oggendson vleg met ligserpe tussen bome deur.   op die punt van die rietbos sit ‘n lemoenduif, sonder fluit. piesangboom se blare roes en hang koponderstebo.   dat die tuin so stil kan wees – stil soos die ringmuur, langarm verlate, want hulle is…

Read More

Jeanne Henning Els. verwerking

20 April 2026 By Versindaba

  verwerking   delwend na ‘n veranderlike wat jou beter pas analiseer jy kontroleer … argumenteer … drie maal drie maak nege gedeel deur drie maak drie drie plus drie maak ses minus drie maak drie worstelend met ‘n konstante bly die som dieselfde   © Jeanne Henning Els, 2026  

Read More

Digtersprofiel: Jannie Malan

20 April 202617 April 2026 By Versindaba

Jannie Malan (1973) is in Wynberg, Kaapstad, gebore. Kort daarna verhuis sy ouers na Pretoria waar hy ook skoolgaan en studeer (tale en uitgewerswese). Hy werk vir ’n tyd lank as uitgewer, asook by verskeie takke van Exclusive Books. Sedert 2006 is hy ’n konsultant en besigheidsanalis in Menslike Kapitaalbestuur vir ’n internasionale maatskappy. Malan…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Wie het Tyd die doodstraf opgelê

18 April 2026 By Versindaba

  Wie het Tyd die doodstraf opgelê   het Tyd dalk die doodmakers beskuldig moes die gejaagdes hulle self verdedig — hul nut en deug bepleit   die opgaar van goed is deur Tyd gesteel uitgeput is almal bankrot   die moeitevolle sny en plak was nutteloos teen verval   om die ewigheid te kry…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon