I In 1934 debuteer hierdie digter met Die ryke dwaas waarvoor hy ook die Hertzogprys ontvang het. ‘n Enorme kenner van die kunste en ‘n belangrike vertaler wat vlot in Nederlands, Frans én Italiaans was. As vertaler: Flaubert, Gustave: Die legende van Julianus die Herbergsame. Kaapstad: Nasionale Pers, 1940. Géraldy, Paul: Hélène. Kaapstad: Nasionale…
Koos de Wet. Die korrekte van
Die korrekte van In ’n skynheilige witgewaad uit vrees het sy in die troukar reeds gebraak; op daardie onheilsdag het Langbaard haar vorentoe gedwing om trou te sweer aan hulle bruidegom. Dit was nie van speel en val nie, nee hierdie kind se letsels lê verpak in kneusings nie ontsien nie, en…
Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer
Soos die val van ‘n veer in die mot en die kers was ‘n ek en ‘n jy jou woorde brand steeds soos ‘n winter op my maar in jou wegwees gemis dryf ‘n vryheid verby en daal sag op my neer … soos die val van ‘n veer © Andries Fourie,…
Marthé McLoud. Bloeddraad
Bloeddraad By Vinkrivier hang neste in wilgerbome, donskuikens piep oop keel vir wurms, die vorige generasie lankal weg. Net vir ’n seisoen: ’n voëlma, dan verlaat die geveerdes die nes — vlerke oop, die lug in, geen terugkyk. Ons nie. Ons bondel saam — grootouers kinders kleinkinders soos braaihout saamgebind…
Joan Hambidge. Onse Mimi
Onse Mimi In Oostenryk, so vertel jy, lank lank gelede by ‘n viering het jy altyd Heimwee vertolk om jou verlange te temper. Dit was by die Bothas gasvry in Colbyn met wyn en vrolik- heid vir Elize se vyftigste. ‘n Groot markiestent met soveel bekendes. My geskenk “Fifty is nifty”, ‘n laggende…
Joan Hambidge. Maar waar is die sneeu van voorverlede jaar?
Maar waar is die sneeu van voorverlede jaar? My wetenskap-onnie in Standerd nege verduidelik sneeu is net waterdamp wat vries in die lug en kristalle vorm in ‘n yskille Standerton in die ou Transvaal. Maar waar is die sneeu van voorverlede jaar? Van “Mais où sont les neiges d’antan!” sou ek…
Olga Leonard. shorty
shorty dis welwillendheidsdag ons het ’n emmer gemmerkoekies gebring vir shorty wat op haar sinkhuisstoepie sit en wag monyenyane monyenyane julle kleingoed julle kleingoed neurie sy terwyl sy met ’n stokkie in die grond…
Johann Lodewyk Marais. Koedoe
Koedoe Tragelaphus strepsiceros Die dier beweeg tussen doringbome met horings wat soos geheime spiraal en volg ’n voetpad van reuk en klank. Blare trek hom. Water roep hom nader. Hy leef in ’n nou kring van oorlewing en ken nie die vraag na betekenis nie. Hy dra majesteit, sonder om te…
