Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Johann Lodewyk Marais. Rooibok

10 April 2026 By Versindaba

  Rooibok Aspyceros melanpus   Die rooibok op die oorkantste oewer van die rivier wei in die vingergras tussen die fluitjiesriet en yl bome.   Op die dek van die parkrestaurant sien die Wildtuingangers en toeriste hoe ’n luiperd agter ’n wildevy   verskyn en al langs die sandbank afstap in die rigting van die…

Read More

Paul Kloppers. buurt

10 April 2026 By Versindaba

  buurt   die lug is bellvilleblou ‘n huiwerduif skuifel draadlangs bo die N1 met sy karrekoer vlerk die hemel bellvilleblou   © Paul Kloppers, 2026  

Read More

ND Cronjé. seisoene in ‘n rei

9 April 2026 By Versindaba

  seisoene in ‘n rei   herfs — is onverwags palet en kwas. ‘n laaste oker vryval. tappiserie wat op ‘n datum verval. roes laat ‘n frank smaak in ‘n voël se bek.   winter — is wit in die boord. stilte en grys onder ys. grasspriet die pit van ‘n stalagtiet. is doofstom deel…

Read More

Paul Kloppers. kwyn

9 April 20269 April 2026 By Versindaba

  kwyn   oor die raamloosheid van ou foto’s wat stadig opdaag nes die binnedood om sotsappig die nostalgie te negeer tot net newels van ou erwe datums reuke en soms oë oorbly as ek die skouer oor bly blik na halftoe ligkosyne waarbinne ek dalk nog kon skarnier   © Paul Kloppers, 2026  

Read More

Joan Hambidge. Ina Gräbe en TT Cloete

9 April 2026 By Versindaba

  I As digter lees die uwe ywerig teoretiese studies en veral taalkundige boeke. Ina Wolfaardt-Gräbe, briljante teoretikus se studie uit 1984. Sintaksis in die poësie/Syntax in poetry, haar doktorale proefskrif is al voos gelees. En hier het die uwe wenke vir gedigte gekry. Wat jy moet uitlaat, suggereer of herhaal. Soos Henning Snyman, die…

Read More

Andrea Sieberhagen. Om te laat gaan

8 April 2026 By Versindaba

  Om te laat gaan   Dit was háár huis. Haar veilige plek waar sy vir vriende en familie haar tafel met fyn porselein kon dek.   Nou staan daar ʼn bord in die voortuin: VERKOOP.   Wanneer sy die laaste keer by die deur uitloop sak die son. In die skemer draai sy vir…

Read More

AVBOB Persverklaring

7 April 2026 By Versindaba

  Petros Isaakidis   STORIES THAT TOUCH PEOPLE   What story or image comes to mind when you imagine your own mental wellbeing or that of the ones you love? As we celebrate World Health Day on 7 April, The AVBOB Poetry Project features the work of Petros Isaakidis, a Greek-born poet, doctor and epidemiologist living in…

Read More

Meyer van Rensburg. Telrympie: “yan, tan, tethera”

7 April 2026 By Versindaba

  Telrympie: yan, tan, tethera   In Yorkshire, toe sy net sewe was moes herder Molly al die skape tel yan, tan, tethera, fethera, pip maar sy’t nooit geleer van een, twee, drie nie en het dit dus op háár manier gestel azer, sezar, akker, conter, dix   tel op haar vingers sodat sy yaindix,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon