Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Dietloff van der Berg. Ervaarder Artemis

24 April 2026 By Versindaba

  Ervaarder Artemis Vir Joan Hambidge   Jy bly knibbel waarom herstel ek nie – want jy het my die maan, sterre en uitspansel beloof.   Jy stuur my na die maan en à la Christina Koch beweeg ek in die lugdrukvrye atmosfeer karteer die kraters aan die donker kant, 406 771 kilometer ver, die stil…

Read More

PEN-Afrikaans. Nuusbrief: April 2026

23 April 202623 April 2026 By Versindaba

Beste lede en vriende van PEN Afrikaans Kunsmatige intelligensie: Kommentaar ingewag op Nasionale Konsepbeleid en ’n voorstel vir ’n skrywersberaad Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het die Nasionale Konsepbeleid oor Kunsmatige Intelligensie (KI) op 10 April gepubliseer. Skriftelike voorleggings oor die KI-beleid word tans ingewag en belanghebbendes moet teen die sperdatum van 10…

Read More

Jeanne Henning Els. seestraat

22 April 2026 By Versindaba

  seestraat ek droom van ‘n weg in venesië van ‘n gondelier se spaan in vredige roei ek droom akkordeon en kitaar en die wieg van lampe op water maar die nagmerrie van hormoes wat lewe verwoes hou my wakker   © Jeanne Henning Els, 2026  

Read More

Jeanne Henning Els. geluidloos

22 April 2026 By Versindaba

  geluidloos   sou jy nog hier wees   sou ek jou nie wakker skud   mor jy steur my uit my slaap   ek sou tot die lig breek luister hoe jy snork en my verlange smoor   © Jeanne Henning Els, 2026  

Read More

Johann Lodewyk Marais. Dick Findlay

22 April 2026 By Versindaba

  Dick Findlay 1928–1996   Die man bestel vir ons Earl Grey-tee, laat dit trek, roer ’n keer en die soet geur uit die pot met ’n mus vul die vertrek.   Dan maak hy ’n laai oop, lag gelate en wys my die muise wat hy haarfyn vir ’n groot boek oor soogdiere teken….

Read More

Joan Hambidge. Eekhoring

21 April 2026 By Versindaba

  Eekhoring (Ina Rousseau)   Vroegoggend klop ‘n eekhoring bruin aan die voordeur met ‘n boodskap in sy klein pootjies biddend: ‘n verweer.   Jare gelede in haar digterstuin skaai ‘n parmant in eendeweer ‘n vers onklaar vol spelde en naalde.   Waarna soek hierdie alleenloper? Eerbiedig knik hy sy koppie en sê ame, skarrel…

Read More

Meyer van Rensburg. Hartseer

21 April 2026 By Versindaba

  Hartseer   Hartseer het begin: ’n somber harmonie van liede ongesing my droom stap malhuis met skelle kleur wat lossies hang eenrigting loop my straat. Hartseer is die naam: ’n blou ballade wat vererger met die faam die groot verlange wys my wense was beskaam, begeerte dra die blaam. Hartseer in ’n glas hallusinerend…

Read More

Natasha Harmse. Naguil

21 April 2026 By Versindaba

  Naguil   Halfvyf rys ʼn wolk koolstofmonoksied, ʼn golf rumoer accelerando die reeks rewolerende motors wat halfses oorslaan in rallentando as vandag se laaste skemerswerwers op weg na tussenposetuistes die straat verlaat voor die nagritme in ontheemde ondertone uitspeel tot op die spil wanneer die naguil, gesant van Sisifus in die helder stilte weemoedig…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon