Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Ferdi Wheeler. Foto in die mis

28 April 2026 By Versindaba

  Foto in die mis   Sepia foto van mis oor see en strand, wat kleuter dof omwalm, met dryfhoutstok in hand, die kind glimlag op dié kierie gesteun, glimlag stralend en oop, dis hy, die tweede een, wat so ouderwets poseer vir die kamera van moeder C, maar tyd het die waar en wanneer…

Read More

Margaret Cordier-Biermann. Tot by Oordeel se Liefde

28 April 2026 By Versindaba

  Tot by Oordeel se Liefde   moes ek eers ver paaie stap tot aan die einde van ʼn vreemde bolronde wêreld sou ek ooit ontsnap spore kindervoete vol soekende self geen skermhand agter my rug terwyl ek voortdryf as jong vrou wis nie wat ek moet – kook en klein hande sag van murg…

Read More

Andries Fourie. Waar die stilte wit is

28 April 2026 By Versindaba

  Waar die stilte wit is daar waar die stilte wit is is als nie sonder donker nie   wit is soos die sneeu dis koud en somberstyf die winter in jou some kleef soos kaal hier aan jou lyf   daar waar die stilte wit is is niks in bont getooi nie   wit…

Read More

Jeanne Henning Els. Sprokie

28 April 2026 By Versindaba

  Sprokie   vanaand vertel ek jou   van ‘n ondier wat onskuldig waak   jy ken mos vir sarel seemonster?   en van hekse wat nie boos kan spel   jy onthou vir liefste Levinia?   slaap sag, my kind sonder nagmerries   mamma skryf vir jou ‘n sprokie   © Jeanne Henning Els,…

Read More

AVBOB Persverklaring

28 April 2026 By Versindaba

    USEFUL THINGS Do you ever wish you could find a quiet, uncluttered space in which to write about faraway places and beautiful feelings? Musawenkosi Khanyile is an award-winning poet who proves how great poetry can be made out of the simple, useful objects that surround us. In his stunning debut collection, All the Places (uHlanga,…

Read More

Digtersprofiel: Lucas Malan

27 April 202617 April 2026 By Versindaba

Lucas Malan (1946 – 2010) is in Limpopo gebore en voltooi sy skoolopleiding in 1963 op Pietersburg (Polokwane). Daarna studeer hy aan die Universiteit van Pretoria en werk vyftien jaar lank as Afrikaansonderwyser in Johannesburg. Vanaf 1984 is hy dosent in Afrikaans aan die Johannesburg College of Education, waar hy in 1997 as hoof van…

Read More

Wat lees jy? “Wind, skadu en lig” (Johann Lodewyk Marais)

24 April 2026 By Versindaba

    Wind, skadu en lig: ʼn Reisboek oor Namibië deur Johann Lodewyk Marais, Skeurklip, 2026   In Wind, skadu en lig doen Johann Lodewyk Marais verslag van drie reise na Namibië/Suidwesafrika: die eerste in 1961, dan weer in 1972 en in 1989. As digter is Marais welbekend en reis as tema kom dikwels in…

Read More

Joan Hambidge. Cloete as kritikus

24 April 2026 By Versindaba

  I Die Afrikaanse literatuur sedert sestig verskyn in 1980 by Nasou. T.T. Cloete is die eindredakteur en A.P. Grové (inleiding), Elize Botha (oor die prosa) en J.P. Smuts (oor die drama). Cloete se besprekings oor die digkuns bly steeds belangrike tydsdokumente. Hy skryf byvoorbeeld oor J.C. Steyn se Die grammatika van liefhê (1975) die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon