Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Joan Hambidge. Cloete en die klassieke verwysings

17 April 2026 By Versindaba

  I T.T. Cloete se kennis van die klassieke wêreld is al uitgewys deur verskeie literatore soos Hans Ester, Hein Viljoen, Heilna du Plooy en Marlies Taljard, om ‘n paar name uit te sonder. Cloete is ook vertaler in eie reg soos Meneer Perrichon gaan op reis van Eugène Labiche en Edouard Martin. Cloete se…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Peter Singer

17 April 2026 By Versindaba

  PETER SINGER All the arguments to prove man’s superiority cannot shatter this hard fact: in suffering animals are our equals.             Dat pyn bestaan, is onvermydelik. In kampe krimp die dier se vrye wil. Gekose vir produksie en profyt. ’n Liggaam wat bloei met mag ingeperk. ’n Seker prys wag anderkant die hek. Die…

Read More

Dietloff van der Berg. Hoor die metafoor

17 April 202618 April 2026 By Versindaba

  In 1920 al skryf die redakteur van Die Banier na aanleiding van die getwis oor Toon van den Heever se bundel Gedigte (1919) tussen Eugene Marais, J.F.W. Grosskopf, Gerhard Dekker, A.H. Jonker, E.C. Pienaar, en ander: “Literêre kritiek is uiteraard so ’n subjektiewe en subtiele ding dat mens tot in die oneindige daaroor kan…

Read More

Hennie Nortjé. Hertzog-tertjies

17 April 202617 April 2026 By Versindaba

  Hertzog-tertjies   Het julle geweet dit was oorspronklik ‘n Bo-Kaapse lekkerny? Genoem na Generaal Hertzog maar ongelukkig met ‘n bitter nasmaak daarby. As destydse eerste minister, is hy toe mos deur al die bobaas baksters so vereer uit pure dankbaarheid. Want hand-en-mond het hy stemreg belowe vir elke Eva, insluitende bruin. Maar toe hulle…

Read More

Bernard Odendaal. brief   onversend

17 April 2026 By Versindaba

  brief   onversend aan Ruan Fourie (1994–2026)   jy ’t somtyds laat by Skryfkunslesse opgedaag selfs kaalvoet somers   jou tjellokoffer staangemaak waar jy ’n leë klaskamerhoek kon vind   donker oë vol ekskuus gewys na die dosent vanuit jou donker baard- en haredos waarvan die krullepunte blond wou skyn   hopie biblioteekboeke in ’n elmboog…

Read More

Jacques Boshoff. Oersprong

17 April 2026 By Versindaba

  Oersprong   Eendag lank, lank gelede, honderdduisend jaar of so, is hy vroegdag op jag – met fyn geslypte spies en skerppuntklip moor hy genadeloos en bring saans sy vangs vanaf die plato na ‘n flou verligte grot, sý huis, waar ‘n vrou en kinders versigtig waak teen wat buite wag.   Hy staan…

Read More

ND Cronjé. Save Our Souls, 1981

17 April 2026 By Versindaba

  Save Our Souls, 1981   In die kansel óp rys hy na bo op ‘n heilige reis. Drie trappe, geboë hoof, Bybel vasgeklem, ‘n oomblik van stilte en ‘n tree na regs die egoïs statig agter die preekstoel in — knus in die gewyde ritueel van lam word en krag uit die liturgie ontvang.  …

Read More

Piet van Rooyen. 8 limerieke

17 April 202617 April 2026 By Versindaba

  8 limerieke   Sannie en Jan van Dawidskuil Het dae met leeglê verwyl Niks wou hulle doen Buiten slaap en soen Nou’s die wêreld van kleingoed vervuil   Die Heer Wolraad Woltamaties Voer sy perd wors en sosaties Dan spring hy see-in Soek na ‘n meermin Maar kry net krap en karkatjies   Mollige…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon