Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Digtersprofiel: Kobus Lombard

6 April 202613 March 2026 By Versindaba

Kobus Lombard is in 1952 in Waterval-Boven gebore en het as ’n aangenome kind – uit die Maria Klopper-kinderhuis – in Gobabis, Namibië grootgeword. Nadat hy matrikuleer in Windhoek aan die hoërskool Jan Möhr, voltooi hy sy verpligte diensplig in die SA Lugmag. Hy studeer in die handelswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch en doen…

Read More

Ilse van Staden. stillewe vir Pase

5 April 2026 By Versindaba

  stillewe vir Pase   hier kom die oog tot stilstand: die lig deur ʼn venster gefiltreer of ʼn geskreefde deur, kantgordyne wat sonlig wasig kaats op flesse teen bederf gekurk, trosse druiwe, vye, ʼn homp vars brood en die erdewerk van ʼn vaas, miskien ʼn dooie fisant of twee, ʼn haas met oë wat…

Read More

Bernard Odendaal. Goed gaan

5 April 2026 By Versindaba

  Goed gaan Ouboet Willem, oudparlementariër   Op die afdraandpaadjie hinkepink ’n mens eers, het jy skalkserig gesê; dan leer jy rystoelrats wees, rem-rem stuur om heelhuids onder te kan kom … tot sit of lê. G’n brandewyn om welgedaan te skink, g’n selwers uit- of platgetrekte vis- of vleisstuk om op die kole daar…

Read More

Joan Hambidge. Pase 2026

3 April 20262 April 2026 By Versindaba

  Pase 2026   In hierdie Paasfees roep ons die Heilige Gees aan om die hostie en wyn te verander in die liggaam en bloed van Christus.   Daardie tyd by my ouers, in ‘n blye wedersiens skink my vader sjerrie in rooi glasies, maak my moeder knoffelbrood; toé reeds ‘n illuminasie.   In eensaamheid…

Read More

Dietloff van der Berg. Digterlike duiwe

2 April 2026 By Versindaba

  Vanaf die vroegste tye is die duif gesien as ‘n kragtige simbool wat veral met ‘n olyftak in die bek, wêreldwyd vrede, versoening en hoop verteenwoordig. Dit is egter opvallend dat in die Afrikaanse digkuns die duif nie dikwels genoem word nie al is daar talle gedigte van 22 digters uit die 20ste eeu…

Read More

Meyer van Rensburg. Versteurde Stilte

1 April 202631 March 2026 By Versindaba

  Versteurde Stilte   Die affodille geel die trompetgeskal uit: verbreek die winterstilte en verkondig die evangelieleer van die komende hemelse somer (goue eiergeel warmte in die kilte van hierdie gure eendeweer): warmer, beter seisoene veral vir hierdie apokaliptiese paradysdromer.   © Meyer van Rensburg, 2026  

Read More

Meyer van Rensburg. Stilte in die spreekkamer

31 March 2026 By Versindaba

  Stilte in die spreekkamer   Eers babbelpraat mens baie in dié vertrek maar later spreek jy nie ‘n woord nie: luister stil en aandagtig om te hoor: gesond of gebrek: is dit ‘n lewens-soet- of doodbitter-pil?   © Meyer van Rensburg, 2026  

Read More

Meyer van Rensburg. Memento mori: Kelly-Gene

31 March 20262 April 2026 By Versindaba

  Memento mori: Kelly-Gene   Ek dink gereeld hoe jy in louter kindverlede knus toegewikkel in jou ”blanky-blue” – ‘n alikreukel-blou kombersie – attent luister na elke rympie-versie terwyl ek lees van Eeyore en Winnie the Pooh.   Later, toe jy hand-in-hand met ons staan het jou jong amberliefde ons in daardie hede hartlik besiel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon