Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Marthé McLoud. Om te sien

31 March 2026 By Versindaba

  Om te sien   glas spat paasnaweek naby Palmietrivier ’n motor tot ’n vuis staal saamgepers   die bestuurder opslag dood stilte twee maats oorleef — sestienjaar oud   skokgolwe hardloop die een seun loop vir dekades aan sy pa se arm   deur die strate van ons dorp ’n bekende gesig met sy…

Read More

Wat lees jy? “Skattejag en skadukante” (Malene Breytenbach)

30 March 2026 By Versindaba

    Skattejag en skadukante deur Malene Breytenbach, LAPA, 2026 Hoewel die romanza-vorm deur baie skrywers beoefen word en as een van die beste verkopers wêreldwyd beskou word, is sulke romans dikwels voorspelbaar en cliché-agtig. Malene Breytenbach is beslis ‘n uitsondering op dié “reël”. Sy kan met reg die koningin van moderne Afrikaanse romanza genoem…

Read More

Joan Hambidge. Cloete en Hein Viljoen: —Hypocrite lecteur,—mon semblable,—mon frère!

30 March 2026 By Versindaba

  I Met die digter praat ‘n bundel opstelle en gedigte ter huldiging van Cloete, saamgestel uit uitgawes van die Tydskrif vir Geesteswetenskappe (Jaargang 49 (4): Desember 2009 en Jaargang 55 (2): Junie 2015, onder die kundige redaksie van Bernard Odendaal, Hein Viljoen en Ina Wolfaardt-Gräbe bevat ook gedigte van digters vir en oor Cloete….

Read More

Joan Hambidge. Anachoreet

30 March 2026 By Versindaba

  Anachoreet JdL   Koel herfs krakel die dag: plante voor die deur biddende monnike om die koue af te weer.   In die verbygaan boodskappe uit- gewis op mweb: soveel (mense) verdwyn, sommige dood; ander net onbereikbaar.   In drome die taal van glissant op die daeraad se breek wagtend soos vokale die voëls…

Read More

WMiles. Rottevanger

30 March 2026 By Versindaba

  Rottevanger   Van Hamelin kom Die vanger: Jy.   Jy wat muise vang Keer toe vir my vas   Meer nog: In navolging van die Vanger van Ouds wil jy ook Kinders lok Kinders hê “Opbring”, soos die Ingelsman sê.   En wat, liewe Rottevanger, as jou muisie ’n Rot is en al jou…

Read More

Digtersprofiel: Trienke Laurie

30 March 202613 March 2026 By Versindaba

Trienke Laurie (10 Mei 1947 – 2 Oktober 2023) is in Kaapstad gebore – die oudste dogter van die bekende digter en letterkundige DJ Opperman en Marié Opperman. Sy behaal ’n B.A.-graad en Onderwysdiploma aan die Universiteit van Stellenbosch. In hierdie tyd vorm sy ook deel van haar pa se bekende Letterkundige Laboratorium. Laurie skryf…

Read More

Thurston Cooper. Duiwe

27 March 2026 By Versindaba

  Duiwe   ’n Duif kan sy hok verlaat.   Maar party vlerke kies ander wind.   Waar twee oseane mekaar raak, staan die moerbeiboom nog.   ’n Duif teen arende. Hadeda in sy skadu.   Ander lug onder sy vlerke.   Matroosfontein roep.   Die swaai beweeg nog.   Sy stem oor see, nog…

Read More

Wynand J Booysen. oertaal

27 March 2026 By Versindaba

  oertaal   patat, liewe ding somma van alle strofes somwyle ‘n doring & immer ‘n kordate toring my tong verdool in die oorvloed van jou tuin jy smoor my sugte sag in jou santekraam jou donker geur & duister woorde ‘n klinkende beitel blink en afgebraam argot breek stuk-stuk uit jou ruigtes los ingeryg…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
  • 50
  • …
  • 1,155
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid
  • Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose
  • Digtersprofiel: Bernard Odendaal
  • Gerard Scharn. het was verschrikkelijk
  • Nuwe Bundel. Margaret Cordier-Biermann: Spiraal

Nuutste kommentaar

  1. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  2. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

  4. Soekie Vogel on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)27 August 2026

    Hambidge het haarself oortref in haar digsiklus oor De Lange. Aangrypend.

  5. Daniel Hugo on Ilse van Staden. Die Dans25 August 2026

    'n Wonderlike huldeblyk aan die digter se moeder en Van Wyk Louw.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon