Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Robert Schall

Daniel Hugo. Die domein van die rym

19 August 2026 By Versindaba

    Resensie: Sonnette vind ek absoluut pateties. Speelse verse van Robert Gernhardt, Christian Morgenstern, Joachim Ringelnatz. Uit Duits vertaal deur Robert Schall, Naledi, 2026. Resensent: Daniel Hugo   I Robert Schall is ’n uiters vernuftige vertaler. Dit het hy reeds bewys met die vertaling van Jan Wagner se gedigte met hul ingewikkelde interne ryme (Wat…

Read More

Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling in Afrikaans

2 November 20232 November 2023 By Versindaba

    JOHANN WOLFGANG VON GOETHE (1749 – 1832). VERTALING IN AFRIKAANS   Ongepubliseerde dele van die Walpurgisnag-toneel in Faust: Vertaling in Afrikaans deur Robert Schall   Die Walpurgisnag, die nag van 30 April op 1 Mei, is vernoem na Sint Walpurga, wie se gedenkdag 1 Mei is. Volgens tradisie is dit die nag dat…

Read More

Robert Schall. ʼn Hekse-Sudoku? Die “Hexeneinmaleins” in Goethe se Faust

23 February 2022 By Versindaba

  Die Hexeneinmaleins Die 6de toneel van Goethe se tragedie Faust speel in die Hexenküche (Heksekombuis) af. “Mefisto het Faust hierheen gebring sodat hy die towerdrank kan ontvang wat die ouerige tuissitter in ‘n mooi jong man moet verander en waarmee hy binnekort ‘Helena in elke wyf’ sou sien.” (Detering, 2009) Faust self noem hy…

Read More

Nuwe Bundel. Wat ek van klippe weet: Jan Wagner

23 September 202124 September 2021 By Versindaba

      Wat ek van klippe weet Jan Wagner Vertaler: Robert Schall Gedigte van Jan Wagner (gebore 1971), die veel bekroonde en by die leserspubliek waarskynlik die gewildste hedendaagse Duitse digter, verskyn nou vir die eerste keer in Afrikaanse vertaling. Uniek in Afrikaans bevat hierdie enkele bundel vaste digvorms soos die sonnet, kwatryngedig, Sapfiese…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Robert Schall (Vertaling in Duits 2)

5 March 2020 By Versindaba

      Klipwerk. ’n Tweede keur     die katstert en die angelier verlede jaar was die kind nog hier die swart rapuis en die besembos hoe ‘t jy my dan nou gelos   *   die geel-perské en die langelyspeer ai hoe ‘t ek gistraand regeer die hout is op en die katel…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Robert Schall (Vertaling in Duits 1)

28 February 20203 March 2020 By Versindaba

  Klipwerk. ’n Eerste keur   dat akkers op die sinkdak val en vye op die ringmuur breek * terpentyn terpentyn onder sy stert onder sy stert kyk hoe sit ou Koos vanmôre hand in die sy op die trippel-perd * keer ‘ie ding keer ‘ie ding o boeties keer ‘ie ding moenie laat hy…

Read More

Joachim Ringelnatz. Vertaling in Afrikaans

11 April 20179 April 2017 By Versindaba

Joachim Ringelnatz  (1883 – 1934) – Vert. in Afrikaans deur Robert Schall. Uit: Die Schnupftabakdose: Stumpfsinn in Versen und Bildern (1912)     Drieledige alliansie   Eendag vreet weer wat hulle kan ʼn wolf, ʼn beer, asook ʼn man. Oplaas was niks oor om te eet, toe het die drie mekaar gevreet: Die wolf die…

Read More

Robert Schall. Verse en landskap: Boerneef en die Seressekro

17 February 201720 February 2017 By Marlise Joubert

Verse en Landskap: Boerneef en die Seressekro “Perhaps the most effective way in which our sense of what to look for in a scene can be enriched is through visual art.“ So beskryf die Engelse filosoof, Alain de Botton, in sy essay On Eye-opening Art hoe kuns ons oë kan oopmaak vir plekke en landskappe…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Amanda de Meillon. Karookind
  • Nini Bennett-Moll in gesprek met Joan Hambidge
  • Anzé Bezuidenhout. Winterasem
  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur

Nuutste kommentaar

  1. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Winterasem7 October 2026

    Woorde wat met my siel praat

  2. Joan Hambidge on Nuwe Publikasie. Ilse van Staden: Metamorfose6 October 2026

    Verruklik is hierdie teks. Uitsonderlik en aangrypend.

  3. Amanda Ahave De Meillon on Anzé Bezuidenhout. Grendels6 October 2026

    Perfek neergepen. Woorde wat krag dra! Puik

  4. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  5. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon