Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Lykdig 8: Marthinus Beukes. lippetaal herbesoek

20 June 20143 August 2014 By Versindaba

lippetaal herbesoek – naglied vir hennie aucamp   die stil weerkaatsings van bestaan klink in bloeisels breekbaar van ’n boom se dradrag in vroeglente   en ek behou die potloodsketse van adriaan van zyl se skildery van ’n afwesige intieme   en ’n brief gedateer 27 augstus 2004 oor lippetaal se verhaal:   ek wil…

Read More

Lykdig 7: Marko van der Colff. Slaweposboom

19 June 20143 August 2014 By Versindaba

Slaweposboom (Sideroxylon inerme* – Witmelkhout) Vir D.J.O. : 1914 – 1985   Halfpad tussen Bartolo en Wolraad se strande, Op Dirk der Duisende se Frans-se-kraal -se-erf Koepel ʼn Melkhout hoeveel der jare oud? Die broeis bantam kloek-soek op die werf na los pitte in die sand.   Seekant se witperde hol, Noordwes vandag, môre Sedoos…

Read More

Lykdig 6: Adele Changuion. Dors

19 June 20143 August 2014 By Versindaba

Dors Vir Ingrid Jonker (1933-1965) Soekend het jy gewandel, dorsend smag jy, tog net een druppel op jou tong. Nie een se water kon jou les, nie hulle, of hy nie, en selfs nie eers sy nie. “Soek en jy sal vind…” soek, soek, soek. Met soutwater tot bekering, jaag jy die vrede na…  

Read More

Lykdig 5: Mariska Coetzee. Die ontslape Poppemeester

19 June 20143 August 2014 By Versindaba

Die ontslape Poppemeester van donker woorde  Vir I.D. du Plessis                                                                        Die nag pronk met haar rooimaanhals, wat stil in skerwe sak deur die teaterdak. Onder op die verhoog, dans vorms sonder gees op maat van ‘n sombere requiem.   Hier dans verskeurde sinne  in sirkels, lankal nie meer volmaak, terwyl daar bokant die…

Read More

Lykdig 4: Ilisna Nel. Verlore siel

18 June 20143 August 2014 By Versindaba

Verlore siel Vir Ingrid Jonker   Die eggo’s het reeds daardie dag antwoord gegee jou kinderhart vol vrees en haat, knus in jou moeder se skoot die vader waarna jy gesmag het, het jou van sy liefde weggestoot pyn het daardie kamer gevul toe jy jou eerste asem die wêreld in skree. Krampagtig –byna kranksinnig-…

Read More

Lykdig 3: Jo Fourie-Symmons. Die woud is stil – Maya Angelou

17 June 20143 August 2014 By Versindaba

Die woud is stil – Maya Angelou (4-04-1928 – 28-05-2014)   I   In boeie gebore, trappel die kouvoël op grafte van drome; sy lied verdoof as die noot in sy krop verstik.   Met geloof ferm en ʼn wil ongekend, kyk hy óp vir klank wat wyd en ver moet trek; deur blareruising kom…

Read More

Lykdig 2: De Waal Venter. Vaarwel Pablo Neruda

13 June 20143 August 2014 By Versindaba

Vaarwel Pablo Neruda   Varend oor die woordesee beur die boeg skuimende boë opsy; die seile sing in die wind, ekstaties gespan tot breekpunt. Op teen die maanwit borste, een na die ander, af in die blou skadu van die kuiltjie. Voor lê die kalmte van die koringkleurige keel.   Varend tot by die heimlike…

Read More

Lykdig 1: Hendrik Botha. Ek het jou belowe

12 June 20143 August 2014 By Versindaba

Ek het jou belowe Vir Len S. Louw (1951 – 2013)   Met my laaste besoek was jy bitter. Oor die lewe maar verál oor die dood. Oor sommiges se stil vertrek, ʼn verskietende ster bo Khorixas.   Maar dié soos jy moet ly, vir maande, selfs jare aan die windkant van die Namib-duine wag….

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 162
  • 163
  • 164
  • 165
  • 166
  • 167
  • 168
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon