Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Wenners van die Plekgedig-kompetisie!

13 October 20133 August 2018 By Versindaba

Wenners : Plekgedig-kompetisie Baie geluk aan hierdie drie wenners!   EERSTE PRYS (R1500):  Solet Scheeres. “Om af te tree op Bela-Bela” TWEEDE PRYS (R1000):  René Bohnen.  “Nieu-Bethesda 2020” DERDE PRYS (R500)  :  Carina Stander.  “Volmaan, Nature’s Valley” Met dank en waardering aan Cordis Trust  vir hulle steun, maak ons graag die bogenoemde wenners bekend. Die…

Read More

Kortlys van finaliste vir Plekgedig-kompetisie!

3 October 20133 August 2018 By Versindaba

   Die kortlys van finaliste vir ons Plekgedig-kompetisie nou bekend gemaak!  Lees die kortlys van kompetisie-gedigte hier.  Baie dankie vir al die inskrywings wat ontvang is … Alle inskrywings is deur die Redaksie beoordeel, al het nie almal op die webblad verskyn nie. Drie buite-keurders sal nou die verdere beoordeling van gedigte op die kortlys (steeds anoniem) behartig en ons…

Read More

Plekgedig 53: GP Terblanche. Herinnering aan Hanover

2 October 201313 October 2013 By Versindaba

  Herinnering aan Hanover   my lief   dit reën op Hanover   en die geur van klam kakiebos swymel deur die nag soos die grasvars neus van sauvignon blanc     my lief   dit reën vanaand op Hanover   en as ons die druppelspoor in die droë sand sou volg vind ons dalk…

Read More

Plekgedig 52: Marie Bredenkamp. Calvinia

2 October 201313 October 2013 By Versindaba

Calvinia   moenie vrae vra of eens bespiegel hóé ver terug kán ‘n kind onthou:   want oogpisters in die geut neffens die koestering van ‘n oop werf se wildevy nestel nóg (warm soos moederliefde) as ek laatmiddag verby die boekehuis ry en pennielegging om die kerk en tiekie-aande flits in foto’s onbeperk verby  …

Read More

Plekgedig 51: Sharlto Alaska. Potchefstroom

2 October 201313 October 2013 By Versindaba

Potchefstroom “Stad van Deskundigheid”   Jy vloei haar binne op hoofpad Mooirivier Die ryweg kloof die dorp in twee soos ʼn gesplete pampoen Een helfte ʼn ryk oranje Die ander vrot en bruin   In die brawe daglig staan hoopvol studente hulle hou handboeke soos gewere Vuiste in die lig onder ʼn confetti reën  …

Read More

Plekgedig 50: Marietjie Louw. Wellington – Stad van Herlewing

1 October 201313 October 2013 By Versindaba

Wellington – Stad van Herlewing   Wellington is die klein dorpie van Herlewing die klein vallei van inmaakgoed en wyn Waar Mnr Murray sittend lees regdeur die jaar en studente rondom die jaar baljaar   Waar die skuim van verouderende wyn rys soos mense ouer, beter en meer wys word teen ‘n bergrant van luie,…

Read More

Plekgedig 49: Willem Krog. Naskrif vir Jozi

1 October 201313 October 2013 By Versindaba

Naskrif vir Jozi   Die nadors van goud kolokwint in jou lewer jou moer tot ’n allemintige doolhof geskag roer die moeras van jou maagvelle suigelinge aan die tepel van jou verdorde soog.   Die asemnood van jou longe fluit onhoorbaar hoog maar drup suurwater inkontinent ongemerk in die drinkwater krip.   Langs die diefwering…

Read More

Plekgedig 48: Ada Serfontein. Valsrivier deur Kroonstad

30 September 201313 October 2013 By Versindaba

Valsrivier deur Kroonstad   Om en deur oerwater deur drif (van rivier) ontstaan bestaan verloop lewe ook hier   Nie die patriargale piëteit van Sarel Cilliers nie on-vals eerwaarde water van stroom-op Lindley nie annale kenbaar vasgepen deur tannie Dot nie haar landelik-liriese odes aan jou vreugdes deur haar en Pennie ook vasgevang in water!verf…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 163
  • 164
  • 165
  • 166
  • 167
  • 168
  • 169
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon