Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Lykdig 32: Jerzy Koch. Bybellandse reise

11 July 20143 August 2014 By Versindaba

Bybellandse reise vir Totius   I   bo die land en sy harde klippe die wind wat alles skroei   is sy asem     II   bo mens, blom en skerpioen die son wat oor alles waak   is sy oog     III   aan hierdie land van klip en rots aan hierdie…

Read More

Lykdig 31: Karen Kuhn. Binne die Oog

11 July 20143 August 2014 By Versindaba

Binne die Oog Vir Ingrid Jonker   Laat my tydelik ontvlug uit hierdie storm om met Jou te wees binne daardie plek waar verlange my nie meer kan volg binne daardie plek waar die antwoord: dis verby, dis verby, dis verby se eggo verdof.   Laat my tydelik instap uit hierdie storm om met Jou…

Read More

Lykdig 30: Zandra Bezuidenhout. By die graf van D.J. Opperman

7 July 20143 August 2014 By Versindaba

By die graf van D.J. Opperman   Waar die gestorwe ou kolos nou tussen ʼn werweling van Negesterre ʼn vloot van skippies in kristalle pas, snoer hy volgens loslip-engele sy kommer oor wendinge in digterlike takelwerk.   Koggel hy die slap reëls en mor hy oor verslete of gesogte beelde van nuwerwetse stemme, of bespeur…

Read More

Lykdig 29: Elrine Koch. Was dit te donker, Ingrid Jonker?

5 July 20143 August 2014 By Versindaba

Was dit te donker, Ingrid Jonker? (19 September 1933 – 19 July 1965)   Was dit vir jou regtig te veel te erg sodat jy jou eie lewe moes steel Die koue winteraand van Julie 1965 het jy jou uitkyk verloor van positief, liefde en omgee wou jy niks hoor   Was jou asem weg…

Read More

Lykdig 28: Ruan Fourie. Toska

4 July 20143 August 2014 By Versindaba

Toska aan Vladimir Nabokov   “The wonder lingers and the shame remains.” — Vladimir Nabokov, Pale Fire: Canto One (166)   Sou jy kon sien hoe my leegheid oor jou dood soos die eb en vloed van die oseaan uit my tot op hierdie bladsy strek? Sal jy my weer verduidelik wat die onvertaalbare Russiese…

Read More

Lykdig 27:Christo Meyer. Berusting

4 July 20143 August 2014 By Versindaba

Berusting Ter nagedagtenis aan Ingrid Jonker   voor haar venster staan sy, oorgelaat aan haar eie genade soos ‘n verdwaalde mier op ‘n suikerpot se deksel   arms gevou kop omlaag gesig sonder uitdrukking haar binneste ‘n oseaan vol opgekropte seer   sy storm na buite, blindelings soos ‘n verlore siel wat nêrens welkom is…

Read More

Lykdig 26: Herman Toerien. Barend J. Toerien

3 July 20143 August 2014 By Versindaba

Barend J. Toerien – nugter ontnugter   geliefde, gehate (gewoonlik darem net tydelike) korrelkop komplekse woordkunstenaar van kwasterig verwytend tot smeulend strelend die krapperige korrelkop met sy eie teenstrydighede was literêr konsekwent en eerlik sy groot stewels wat vaskop en nog ʼn bergwand wat oorwin word die uitbundige gees van die groep geroep deur die…

Read More

Lykdig 25: Maria Snyman. fyn soos porselein

3 July 20143 August 2014 By Versindaba

fyn soos porselein Vir Ina Rousseau   in enkele penstrepies skilder Amanda haar laaste dae my klipdigter wie se “Klip” so verduur uur na uur lees ek dit soms luid soms stil hoor hoe word dinge verstom my aan haar fyn berekeninge   Amanda vertel van die traumatiese effek van toetse in die onkologie-afdeling van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 159
  • 160
  • 161
  • 162
  • 163
  • 164
  • 165
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon