Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway

19 June 2025 By Versindaba

  vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway     vraag: daa is ʼn klong op sy knieë innie buite toilet met pawpaw boeme   weerskant, agte in sy ouma se yart 一   skrop hy die sement vloer? of bely hy vi ieman annes se sonde?     antwoort:   ek wietie.  …

Read More

Gerard Scharn. In de boot genomen

10 June 2025 By Versindaba

  In de boot genomen   haal op gelijk haal op gelijk haal op gelijk en zing een lied in isi-Bhulu en kiswahili en tsotsi taal zing een lied in fanagalo en haal op gelijk en haal op gelijk en haal op gelijk en zing een lied in pidgin bahasa en creools het lied van…

Read More

Ilse van Staden. Held met vlerk

10 June 202511 June 2025 By Versindaba

  Held met vlerk   Ek sou dit trots kon dra, die vlerk wat so onsinnig uit my skouer bot, die basis van spiere pure boomstam en barstend van belofte, met veerskagte sterk soos van ʼn arend of ʼn engel   maar verlate (één vlerk, ek bid jou aan!) en verknot soos die gefaalde enting…

Read More

Bruno F.A. Andries

10 June 2025 By Versindaba

  DIE LAPPOP (Vir Joshlin) Die lappop, Frans Claerhout   Vader Frans staar deur die venster, gewaar ʼn donkie en ʼn kind. Hy sê “daar loop ʼn skildery, dis rooi en blou wat lyne kry.”   Hy vra “wat is ʼn skildery?” dis bid en smeek wat lyne kry. ʼn Esel blou of ʼn esel…

Read More

Anton Döckel. Fietsryers

5 June 2025 By Versindaba

    Fietsryers Gerard Sekoto:    Cyclists in Sophiatown   Rugkante van fietsryers vertrek soos voortekens uit Sophiatown myne toe vooroor tussen stuurstange voete op pedale knieë pomp   weg op straat in die more Sophiatown in skyndood terug kamers toe saans op die are van paaie –  ’n hartslag   eendag stil gemaak   vlugtelinge…

Read More

Joan Hambidge. Andries Gouws

4 June 2025 By Versindaba

  Andries Gouws ‘n Ekfrastiese lykdig   Om nuut te kyk selfs na ‘n minuskule voorwerp, ‘n kwas of lap, dwing die kyker om iets onbenulligs raak te sien. Lig en komposisie en kleur saamgesnoer perfek met stilte as jou métier. ‘n Venster geopen met nog een of twee binne-in dalk van jou huis in…

Read More

Andrea Sieberhagen. Harlekyn

4 June 2025 By Versindaba

  Harlekyn   Carl Buchner se Portrait of a clown   Sy spierwit gesig hou emosies dig. Binnesterf effektief toegeverf.   © Andrea Sieberhagen, 2025  

Read More

Krige Visser. Selfportret

4 June 2025 By Versindaba

  Selfportret (by die vertrek van ‘n skilder)   mag die vadere van krismishuise nie vir ons beërwe plaas mag die koningsblom ‘n laaste maal as prinses deur die bloeibranders waad mag die asem van ewiglewendes voortdurtend aan gestorwenes se grafte knaag en sal iedereen mag geskenke bring: ‘n nuut verweerde groen trui ‘n vuisvol…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Vincent Oliphant
  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon