Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Nuwe Versindaba-kompetisie: Skryf ‘n ekfrastiese gedig

6 May 20257 July 2025 By Versindaba

       Versindaba nooi graag digters uit om gedigte in te stuur wat in gesprek tree met ENIGE KUNSWERK DEUR ‘N SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAAR. Die wenner ontvang R1000 prysgeld.   Vereistes Gedigte oor die bogenoemde tema word in aanmerking geneem vir die kompetisie, hoewel ander gedigte steeds welkom is (maar nie as inskrywing vir hierdie…

Read More

Rina Bester. Saw German army roll on like fog

17 April 202515 April 2025 By Versindaba

  Saw German army roll on like fog New York Tribune, 23 August 1914   laatmiddag slinger slinger twee mense strandlangs waterlangs gedagtes uitgedoof deur branders wat deurskynend akwamaryn omvou omvou dra dit lae voue plooie en bollings wit gaasdoek gaatjiesdoek kloskant chantillykant skuim wat suisel-suisel oor die sand en voor hul voete trek die…

Read More

Rina Bester. Red terror in Berlin

16 April 202515 April 2025 By Versindaba

  Red terror in Berlin Daily Express, 15 January 1919   in die begin van vyf tot vyftien haar kop los van haar lyf gedink Bybelstories in die sondagskool voor slaaptyd Bybel oor en oor   Johannes een: in die begin was daar die Woord en die Woord het vlees geword hare sy wou nie…

Read More

Jacques Boshoff. Sê tog wat “terminaal” beteken!

15 April 2025 By Versindaba

  Sê tog wat “terminaal” beteken! Netwerk24, 23 Desember 2021   ‘n Groot groenbruin kewer lê voor my agterdeur, kriewel op ‘n koue teël, desperaat,   rek en strek en swaai drie oorblywende bene sonder voortgang –   van iewers, hoog, die hoonlag van ‘n hadeda, honger   en sonder genade die troostelose koms van…

Read More

Elisma van Zyl Gasafgrond bedreig 56 000 poste

15 April 2025 By Versindaba

  Gasafgrond bedreig 56 000 poste Netwerk 24,  20 Maart 2025   hoe lank nog gaan hulle jou hart oop boor na organismes soek in jou bodem gestoor?   hoe lank nog gaan hulle jou bors oopkap elke druppel energie uit jou tap   hoe lank nog voor jou put opdroog mense honger ly en in…

Read More

Rina Bester. Die eerste maan-tree, Apollo-man se treetjie is ʼn reuse-stap

15 April 2025 By Versindaba

  Die eerste maan-tree, Apollo-man se treetjie is ʼn reuse-stap Die Transvaler, Maandag 21 Julie 1969   daar was ʼn vrou wat net soos ek die laaste son op ʼn koperarmband kon sien glans daar tussen die drie koppe van Tsodilo het ek my ook vergaap aan Xorab se verhaal, haar mense wat moes trek…

Read More

Joan Hambidge. Siemens-baas en sy gesin dood in helikopter-ongeluk in Hudson-rivier

14 April 2025 By Versindaba

  Siemens-baas en sy gesin dood in helikopter-ongeluk in Hudson-rivier Netwerk24, 11 April 2025   I Bridge over troubled water   ‘n Helikopterrit met Spaanse toeriste uit Barcelona op ‘n Donderdagmiddag oor die Hudsonrivier ten einde die New York-skyline te besigtig verander in ‘n oogwink. ‘n Harde slag gehoor deur ‘n ooggetuie op 10 April….

Read More

Theresa Postma. Weskuskind

10 April 202510 April 2025 By Versindaba

  Weskuskind   Kind, ek plant vir jou fynbos en heide om jou terug te bring na die skadukoelte magrietjies, geelgombos en gonnas met Kaapse wewers wat kirrrr, ek gooi ʼn peulemat onder die groot ou boom   want té lank, kind, het steierende winde oor jou gewaai het dorings in Middelpos se skoot gesweer;…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • …
  • 172
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon