Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Andrea Sieberhagen. Bekers vol soetwyn

26 May 202526 May 2025 By Versindaba

Bekers vol soetwyn Mariëtte van Velden se Innie skylte vannie Jirre: Spreuke 21:17 Sondagsonlig kwyn. Tenger kopdoekvrou sonder naam staan in die deurkosyn geraam. Haar hande wroeg en wring oor die ding wat onvrede bring. Haar oë verwyt. Te veel tyd. Te min werk. Die lande bly droog soos die kerk se oog. Blikbekers vol…

Read More

Joan Hambidge. Altyd lig

21 May 202526 May 2025 By Versindaba

Altyd Lig Maggie Laubser ‘n Skildery onvoltooid gevind met jou afsterwe op 17 Mei 1973. In ons huis in die yskoue Standerton hang prente en sketse: van my vader, van jou suster Hannah en sélfs dubbelportrette. Op die vele ongeraamdes krabbeltjies agterop. Ma weier om hierdie skilderye “te leen” veel, veel later vir ‘n historiese…

Read More

Marthé McLoud. Iewers

21 May 202526 May 2025 By Versindaba

Iewers Na Nicole Pletts se Somewhere Iewers tussen gister en nou vloei die blou skaduwee van onthou soos ‘n waterstrook agter ’n skip al verder weg.  Die geheue raak wasige blou ink in die water en verdwyn in die voue van die verlede. Dele weet dryf weg en word ingesuig deur die draaikolk van vergeet….

Read More

Elmarie Stofberg. Ewige kind

20 May 202526 May 2025 By Versindaba

Ewige kind in kinderoë die ewige verloor van grootmensoorloë © Elmarie Stofberg, 2025 https://rupertmuseum.org/collections/stern-irma-die-ewige-kind/

Read More

Anne-Marie Bartie. kring van lafaards

19 May 2025 By Versindaba

  kring van lafaards   die voorste linie se gretige oë verlustig hulle (by voorbaat) aan sy oudheid, sy mankoliek soos hyself wat eintlik, in retrospek, met bloed in sy baard, sy eie lippe blink sou lek   hy ken die reuk van die voorste reun in sy vervloë jare het hyself daardie alfa se…

Read More

Gerard Scharn. Portret van van Monika Pon-Su-San door Vladimir Tretchikoff

15 May 2025 By Versindaba

      Portret van van Monika Pon-Su-San door Vladimir Tretchikoff  Green Lady, Vladimi Tretchikoff   ik ben honorair geel en dus minder wit dan honorair wit maar daar had Tretchikoff geen boodschap aan en zo werd ik de dame in het groen   hij werd rijk en ik beroemd nu hang ik tegen muren…

Read More

Gerard Scharn. Abstract portret door Wopko Jensma

14 May 202514 May 2025 By Versindaba

    Abstract portret door Wopko Jensma   je leeft in een vreemde wereld Wopko een wereld die je niet meer begrijpt en die je ook niet meer kunt begrijpen nu je brein langzaam desintegreert en de taal die je spreken wil onuitgesproken blijft want er zijn geen woorden voor   © Gerard Scharn, 2025

Read More

Marthé McLoud. Gogo

14 May 2025 By Versindaba

  Gogo Na Loyiso Mkize se Faces Anatomy   Haar plooie strek soos styfgetrekte draad vanaf haar neusvleuels na haar mondhoeke al af na haar ken en in haar oë woon ’n vasberade kyk.   Hier waar sy elke dag buite op ’n stoel sit en groente kerf, span haar oë ’n heining om die…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • …
  • 172
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Resensie: “Krap – oop toe om rond uitkrap” (Koos de Wet)
  • Koos de Wet. vóór die smelting
  • Digtersprofiel: Gert Vlok Nel
  • Meyer van Rensburg. Spieëlkamer
  • Margaret Cordier-Biermann. Verlossing

Nuutste kommentaar

  1. Miel Vanstreels on Miel Vanstreels. Voorlopig1 August 2026

    Dankie, Marieta

  2. Conrad on Hans du Plessis. Psalm 121 (Stemgreep)30 July 2026

    Goeie middag ek is n koorleier van die VGK Kerk Kraaifontein en is op soek na die SATB Blad musiek…

  3. Marieta McGrath on Miel Vanstreels. Voorlopig30 July 2026

    Stout gedig! Baie snaaks!

  4. Bernie on Rainer Maria Rilke. Almal wat Jou soek, beproef Jou (vert.)29 July 2026

    Kan die vertaler dalk verduidelik waarom hy hoofletters gebruik in sy vertaling terwyl Rilke kleinletters gebruik.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Plaagbeheer28 July 2026

    Ja, hoe beheer ‘n mens die plaag waarvan in die slotreël gewag gemaak word …?

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon