Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Joan Hambidge. Adhortātiō

20 June 202320 June 2023 By Versindaba

  Adhortatio  Vir Jonty Driver    (1939 – 2023)   Op ‘n koue wintersoggend gevra om iets oor jou te skryf. Lykdigte, nes opdragverse eis retoriese strategieë, sou jy beter snap as ek.   Hoe sal ek jou blou oë kyk na hierdie vers? Daardie priemende blik beleef op ‘n koue wintersdag in McGregor, eis…

Read More

Margaret Cordier. Stuiwer

15 June 2023 By Versindaba

  Stuiwer   daar’s ‘n muur rondom die stad met ‘n poort bewaak deur soldate waardeur reisigers kan loop   terwyl ek opkyk na klipsteenmure romerig en bruin gedruk teen die koningsblou lug hoor ek die gedruis van mense wat kom en gaan sien ek donker gange van eeue se bestaan stellasies waar hulle artefakte…

Read More

Joan Hambidge. Edms. Bpk.

13 June 2023 By Versindaba

  Edms. Bpk.   Boomringe, weet kenners te vertelle, verklap ‘n stadiger groei tydens droogtes. Digters, dié weet ons, skryf glo dwingend tydens verlatings vanuit hierdie stiltehel.   ‘n Familiefoto van my mense met moeder na links, reeds aan die vertrek, verklik iets van dié stamverwantskap: saamgesnoer op ‘n foto eenmalig, altoosdurend bewaar.   Hier…

Read More

Mellet Moll. Nuwe vers

12 June 2023 By Versindaba

  Nuwe vers   Noudat jou jeug se oopgelate kring voltooi is in die volheid van die wind; sal jy in wasdom hierdie skemering se koeltes in die teerder duister vind en in jou silwer winterslaap volbring.   En jy wat in die stiltes skuiling soek maar dan met kouer, hoër paaie reis na herberge…

Read More

Bester Meyer. waar jy ek word

12 June 2023 By Versindaba

  waar jy ek word Na Antjie Krog   jou asem sterf hier binne my so intens dat dit myne kon gewees het   onsterflik die stoflike is-heid van ons wat met groot kwashale die ewigheid verf   jou hartklop wat myne gewens het tik die brok van ons stukke, apaties aan mekaar gebind soos…

Read More

Mellet Moll. in ‘n slapende land

10 June 2023 By Versindaba

  in ’n slapende land*   hoe vaak is ons nou tussen ligte wat doof die reuk van bleikmiddel en van formalien die lakens is wit want jou oë is toe die verlatenheid van die nag en die maan wroeg buite êrens buite jou jou asem vergaan soos dae op ’n trein ’n tas, ’n…

Read More

Franco Colin. Horing

8 June 20238 June 2023 By Versindaba

  Horing Met apologie aan DJO   Die renoster ken nie porno nie, draf skommelend met dubbelloopneus, soek net ʼn koei om in seisoen te dek. Bedink nie sy libido nie, weet geen snars van ereksie of impotensie nie  ̶ renosters ken geen porno nie.   Jan of Yang, met eenhoringkompas buffelagtig vooruit, grawe by…

Read More

Franco Colin. Exit Corpus vulgaris

8 June 2023 By Versindaba

  Exit Corpus vulgaris Met apologie aan M v N en die gewone seekat.   Die poëet, doeksafpotsier, kan van die roede oprigting leer, ‘n gebrek aan ruggraat hidrodinamies besweer: bewaar die vierkamerpomp se aanpor, die grysstof wat kopgee aan limbiese drifte, vlugge vryversvoete, klandestiene tankatatoes in situ op kikvorsnerf, skurf soos papiruspaperasse, kultiveer kroonlugterkwatryne,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
  • 82
  • 83
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon