Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Eduan Naudé. Hoe om Japannese poësie te skryf

6 July 2023 By Versindaba

  Hoe om Japannese poësie te skryf   Verf gestreepte prentjies op ‘n rol papier: dié driehoekberg en ‘n tak blommetjies, nog meer: ‘n tempel, swaard en blokkies sushi, en hang dit vertikaal teen ‘n hout-en-papier-muur.   © Eduan Naudé, 2023

Read More

Eduan Naudé. Tik

6 July 2023 By Versindaba

  Tik Met apologie aan Seamus Heaney   Op die tafel van my bobene staan my oop skootrekenaar; horisontaal.   Die sagte klik-klak-klank wat die knoppies maak herinner my aan naskool wag tussen kantoorlessenaars: my ma, wat sit en tik. Ek kon my verstaar   aan haar gebuigde rug, geken tussen rye op rye ander…

Read More

Anton Döckel. Vegetariese pastei

5 July 2023 By Versindaba

  Vegetariese pastei Apologie M van Niekerk   Jy het vir die weekend ’n ambulasie in die veld beplan om uit die opstand van die opslag; uit die rel, iets eetbaars te prakseer. Daar is: blaartongetjie, predikantsluis veldkool, misbredie, postelein, raaigras. In die kamp waardeur jy met jou laarse jou skrede van annihilasie laveer, gaan…

Read More

Joan Hambidge. Lament

4 July 2023 By Versindaba

  Lament   Vele vertrekkendes in hierdie winter laat ons stom oor die onverwagsheid van dié sluiting: die dood as hiëroglief.   Boonop rotte in my dak verstoor die rus, wyl ek grafstene onthou in Dubrovnik met ons eerste huis langs ‘n begraafplaas.   In Psalm 81 oor die feeslied en klaagsang: “Blaas die basuin…

Read More

Pirow Bekker. Bloufilm gekuis

3 July 2023 By Versindaba

  Bloufilm gekuis   Man staan sy man. Jan FE Cilliers se verwagtinge volvoer en staatsensor Hays deur die ore geloer, want sy reglement bepaal dat een voet van die akteur pal moet staan op die slaapkamervloer.   © Pirow Bekker, 2023  

Read More

Joan Hambidge. Op die mespunt

26 June 2023 By Versindaba

    Op die mespunt Jo Prins   In Moskou voor die putsch ‘n indraai-mes gekoop: klein swaard, eerder dolk dalk iewers aangewend in ‘n tweegeveg bloedig?   Daardie mes spits, vlymend, puntig: vir jare dié talisman gedra in my sak totdat ‘n sakkeroller dit gryp toe Rusland die Oekraïne binneval.   © Joan Hambidge…

Read More

Marieta McGrath. Zombie

26 June 2023 By Versindaba

  Zombie When the violence causes silence We must be mistaken – Dolores O’Riordan   Jy’t gedink sy sal gil En dís wat jou kul Na geweld is dit stil   en dit zoem in jou kop in jou kop in jou kop in jou kop in jou kop in jou kop in jou kop…

Read More

Eduan Naudé. landskap

25 June 2023 By Versindaba

landskap                             met apologie aan Gert Vlok Nel   ek glo             die is wolke                ‘n enkele kwashaal:               die maan   nader as die               horison            nog ‘n swak beligte dorp   se kerkstraat                          kerk                ‘n paar…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 76
  • 77
  • 78
  • 79
  • 80
  • 81
  • 82
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • René Bohnen. Weerklink
  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon