Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Nini Bennett. ’n Variasie op ‘n tema van Tarkovsky

30 May 2023 By Versindaba

  ’n Variasie op ‘n tema van Tarkovsky   In hierdie lewe en in enige ander lewe het ek jou geken en sal ek jou weer ken. Tyd verdwyn, ’n fuga voëls – ons liggame sal ons vind en dié droom sal herhaal en ook jou droom word. Suid, aan die ander kant van die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Versugting

30 May 2023 By Versindaba

  Versugting   Miskien sal ek vannag nog sterwe, die teerste woorde tussen ons ná maande en jare reeds gesê, dikwels onverwags en naglank tot een van ons die aftog blaas – eintlik die kerse vir mekaar – en ek tot laat onrustig lê. Of dalk sterf jy vannag stilweg met die laaste woorde wat steeds…

Read More

Joan Hambidge. Joert

30 May 2023 By Versindaba

  Joert   In my Siberiese tent onthou ek my ouers op ‘n lughawe (toe nog Jan Smuts) elkeen met ‘n koffer terug ná pligsreis. Ou tasse met klere nuut, was dit, vir daardie besoek om ‘n krisis van ‘n nabye familielid op te los. Wie of wat dit was, nie nou tersaaklik. Net my…

Read More

Mellet Moll. Ek sal sterf en na die sterre gaan

30 May 2023 By Versindaba

  Ek sal sterf en na die sterre gaan*   ek sal sterf en na my vader gaan Waterkloof toe met sandale vleuelvoet soos ’n pelgrim waar die strate pers dwaalsterre is waar Orion se krygers waak oor die nag en dwerge vuurvlieë soek in die tuin, ek sal sterf en met nét ’n rugsak…

Read More

Wenners van die kompetisie vir mediese gedigte

24 May 202329 May 2023 By Versindaba

      Die kompetisie waarin digters gedigte oor die mediese praktyk moes skryf, is besonder goed deur Versindaba-lesers ondersteun. Daar was ongeveer 130 inskrywings vir hierdie kompetisie, wat die beoordelaars lank laat kopkrap het. Na verskeie rondtes van beoordeling is die volgende digters as die wenners van die kompetisie aangewys:   Eerste prys: Neil…

Read More

Gerard Scharn. begraafplaats van ismen

23 May 2023 By Versindaba

  begraafplaats van ismen   graag dool ik hier rond en lees vergeten namen op verweerde zerken waaronder gestorven filosofen in vrede rusten met hun leer vastgelegd in vergeelde folianten met leeslint en goud op snee   bij leven aanbeden of verguisd, op het schild geheven of genageld aan het kruis liggen zij hier begraven…

Read More

Floris van Zyl. Kaapse luiperd

23 May 2023 By Versindaba

  KAAPSE LUIPERD (‘n Pastiche op “Bengaalse tier” van Johann de Lange)   Die bergpaadjie is ‘n bruinkapel wat na modderpoele gulsig lek: vanuit die digte fynbos verrys ‘n ritseling van swart-en-geel windrosette en dit besin met oniks tuur verdoeseld hul vroom en langsamerhand tot voorop gespanne sprong dit omswenk en retireer met korter sluip…

Read More

Anton Döckel. Raad vir Facebook-digters

23 May 2023 By Versindaba

  Raad vir Facebook-digters   Mooiskryf maak my lampennig wat soek die sidderhitte op die blaakwit seesand in ’n gedig. Iewers moes iemand gehoor het dis hartsgrypmooi   Pleks jy ’n verseboek deurgrondlees en bewys vind dat jy oorboordskryf. Gee jou woorde ’n adamsbegin dink slimmer, skryf paradyspuur –   een eerlike versreël (wat sin…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 79
  • 80
  • 81
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon