Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Pirow Bekker. Pastiche by ‘n passere klaaglied

22 May 202325 May 2023 By Versindaba

    Pastiche by ‘n passere klaaglied                                                                 Di sprinkhane en die droogte                                                   Is swaar nou op ons land,                                                   En wat fan ons moet worde                                                    Is bowe my ferstand – Anoniem uit die Eerste Taalbeweging.   Deur die eeue speel die sprinkaan ‘n rol uitnemend vol, glip gemaklik van die een…

Read More

Joan Hambidge. Spinnaker

22 May 2023 By Versindaba

  Spinnaker   Eens span ek my seile na die wind, nou my pleganker, hierdie bedryf, waar woorde ruimskoots iets verklap van storms op die oop see tot wind- stiltes toe jý, gedig, my die loef afsteek, ek die mas moes opkom soos ‘n skip in die woestyn loop dit nou die spuigate uit, wyl…

Read More

Gerard Scharn. Mount Everest

22 May 2023 By Versindaba

  Mount Everest   vele doden gingen u reeds voor maar ook vele overlevenden, klimmers zonder benen doofstommen en bejaarden allen jagen dromen na het is de waanzin die hen drijft als naam te blijven voort bestaan   wat bezielt de mens zo dicht bij de hemel te zijn en toch weer terug te gaan…

Read More

Hennie Maartens. Megalomanie

22 May 2023 By Versindaba

  megalomanie   in die groot heelal is die piep klein aarde en die rooi baksteen mars van geen waarde aardig in die onmeetlikheid geplaas van materie is jy en tot materie sal jy terugkeur van die groot donker gravitasie gat is die monster sonder smaak in kampen holland is die groen weivelde die voedingsaar…

Read More

Joan Hambidge. Vaalvalk

19 May 202319 May 2023 By Versindaba

    Vaalvalk ‘n pastiche vir W.E.G. Louw   Swart word die wêreld van beurtkrag se wee, en ‘n treurige wals is die vroemore dreun; dou op die omsetters, geen krag wat draai, net ‘n generuitertjie wat sing soos hy draai, soos hy draai …   © Joan Hambidge  

Read More

Hennie Maartens. cogito, ergo sum.

19 May 2023 By Versindaba

  cogito, ergo sum. agter die westerkerk in amsterdam het descartes in die vroeë ure voor die son nagedink oor sy befaamde woorde: cogito, ergo sum nooit het hy voorsien dat ek, dink, daarom is ek nie descartes is nie meer daar nie bestaan nie want hy dink nie hy weet niks nie hy weet…

Read More

Wedstryd: Skryf ʼn parodie of ʼn pastiche

17 May 202327 July 2023 By Versindaba

  Versindaba nooi alle digters, ongeag of jy al ʼn solo-bundel gepubliseer het of nie, om deel te neem aan ʼn digkompetisie waarin ʼn parodie of ʼn pastiche ingestuur kan word. Inligting oor dié twee digsoorte kan gevind word op Literêre Terme en Teorieë by Welkom by Literêre terme en teorieë en ook by https://en.wikipedia.org/wiki/Parody…

Read More

Hendrik J. Botha. Blindelings

16 April 2023 By Versindaba

  Blindelings   Hualuronsuur met ‘n naald haarfyn ingespuit langs mondhoeke, lippe, wange om die spore van tyd en verwering uit te vee, dan onverklaarbaar ‘n bloedvat na ‘n retina af te sluit; ‘n swart gordyn wat voor jou netvlies sak soos aan die einde van die laaste bedryf.   “Spieëltjie spieëltjie aan die wand,…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 80
  • 81
  • 82
  • 83
  • 84
  • 85
  • 86
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon