Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Nelson Rolihlahla Mandela (1918 – 2013): Mooi loop, Oubaas.

6 December 201315 December 2013 By Versindaba

  When lilacs last in the dooryard bloom’d, And the great star early droop’d in the western sky in the night, I mourn’d, and yet shall mourn with ever-returning spring. Ever-returning spring, trinity sure to me you bring, Lilac blooming perennial and drooping star in the west, And thought of him I love. (c) Walt…

Read More

Skrywerswerkswinkels by Universiteit Stellenbosch

7 November 2013 By Versindaba

Skrywerswerkswinkels by Universiteit Stellenbosch Universiteit Stellenbosch   DEPARTEMENT AFRIKAANS EN NEDERLANDS SKRYWERSWERKSWINKELS Saterdag 30 November 2013 Poësie en Prosa (Kortverhale)    Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch bied vanjaar weer twee werkswinkels aan vir studente en lede van die publiek. Die doel met ons jaarlikse werkswinkels is om aan aspirantskrywers die geleentheid…

Read More

Persverklaring. Afskaling van Afrikaans aan die Universiteit van Kwazulu-Natal

1 November 20136 November 2013 By Versindaba

    PEN Afrikaans neem met groot kommer kennis van die Universiteit van Kwazulu-Natal se voorneme om die doseer van Afrikaans as taal af te skaal tot eerstejaarsvak. Ons is besorg oor die opleiding van onderwysers in Afrikaans, en die uiters nadelige gevolge wat dit in die toekoms sal hêvir Afrikaans in die skole van…

Read More

TT Cloete -erelesing

26 October 201326 October 2013 By Versindaba
Read More

Persverklaring. Media24 Boeke kondig nuwe poësieprys aan

26 October 201328 October 2013 By Versindaba

  In 2014 sal Media24 Boeke die eerste jaarlikse Elisabeth Eybers-prys vir digkuns in Afrikaans of Engels toeken. Vroeër het digbundels met kortverhaalbundels, dramas en romans meegeding om Media24 Boeke se W.A. Hofmeyr-prys vir fiksie. Die prysgeld vir die poësieprys beloop R35 000. Dié prys word ingestel om uitnemendheid en vernuwing aan te moedig en…

Read More

Hennie Nortjé wen die Ingrid Jonker Prys 2013

15 October 201320 October 2013 By Versindaba

Hennie Nortjé wen die Ingrid Jonker Prys 2013   Hennie Nortjé wen vanjaar die Ingrid Jonker Prys vir Afrikaanse poësie met sy digdebuut, In die skadu van soveel bome (Queillerie, 2012). Petra Müller, Melt Myburgh en Henning Pieterse was die beoordelaars. Dié bundel bevat volgens een beoordelaar “talle sterk, afgewerkte gedigte waarin eienskappe van verskeie bome…

Read More

Kortlys vir die Ingrid Jonker-prys 2013

8 October 201315 October 2013 By Versindaba

Daar is sterk kompetisie vir die 2013 Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie. Die Ingrid Jonker Prys word jaarliks beurtelings aan ʼn Afrikaanse of ’n Engelse debuutdigbundel toegeken, die twee tale waarin Ingrid Jonker geskryf het. Aangesien beoordelaars van die prys ook gepubliseerde digters moet wees, is dit ’n prys van digters aan digters. Die drie…

Read More

Uitnodiging: Rympies vir peuters

3 October 2013 By Versindaba

Beste  Digters ’n Paar jaar gelede was Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh verantwoordelik vir die samestelling van Nuwe Kinderverseboek   Dié publikasie is ’n groot sukses en is al twee keer herdruk. Ons het uitstekende terugvoering gekry, nie net van die algemene publiek en resensente nie, maar veral van opvoedkundige instansies.  Sedert die verskyning van…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Ilse van Staden. aart poetica
  • Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza
  • Joan Hambidge. Landskappe en argiewe
  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin

Nuutste kommentaar

  1. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch3 November 2026

    Hoe bring dit nou herinneringe terug. Dr Roelie van Huysteen was ons buurman en huisdokter op Stellenbosch toe ek 'n…

  2. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  3. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  4. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  5. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon