Fantastiese nuus is dat daar nog ‘n Internasionale Poësiefees op hande is. Dit is naamlik die tweeweeklange Indonesiese “What is Poetry?“-fees waarby veral digters van Indonesië, Indië, Sjina, Japan, Switserland, Rusland, en Suid-Afrika betrokke is. Suid-Afrikaanse digters wat tydens die program gaan optree, is Vonani Bila, Kgafela oa Magogodi, Rustum Kozain, Charl Pierre Naudé, Mbali Kgosidintsi,…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
Persverklaring. Internasionale meesters van poësie by Spier
PERSVERKLARING. STELLENBOSCH. INTERNASIONALE MEESTERS VAN POËSIE KOM SAAM BY SPIER Die Dansende Digtersfees / Dancing in Other Words, is ‘n internasionale fees van digters en digkuns wat op Vrydag 10 en Saterdag 11 Mei 2013 op Spier, buite Stellenbosch, gaan plaasvind. Antjie Krog, Petra Müller en Marlene van Niekerk sal deel uitmaak van ‘n uitgelese…
Oproep om bydraes aan alle skrywers: Guillotine Winter 2013, Uitgawe 2
Oproep om bydraes: Guillotine Winter 2013, Uitgawe 2 Tema: Pretoria Sluitingsdatum vir bydraes: 30 April 2013 “Cities, like dreams, are made of desires and fears, even if the thread of their discourse is secret, their rules are absurd, their perspectives deceitful, and everything conceals something else.” – Italo Calvino, Invisible cities (1972) Die…
Digters bult spiere teen die uitwissing van die Hazara in Afganistan
Hierdie naweek word daar begin met ‘n wêreldwye inisitaief in digtersgeledere om beswaar te maak teen die berekende uitwissing van die Hazara in Afganistan en Pakistan. Aan die hoof hiervan staan die Afgaanse skrywer en kulturele aktivis, Kamran Mir Hazar. Die protesaksie behels onder meer ‘n ope brief, gerig aan die Verenigde Volkere se sekretaris-generaal,…
Die vingerverhale van Breyten
Lees: Oop Kaarte: Breyten se vingerverhale, Die Burger, – ‘n gesprek wat Murray La Vita met Breyten Breytenbach gevoer het aan die vooraand van ’n groot uitstalling in Kaapstad oor sy kuns, sy lewe en sy werk. * Uittreksels: Murray: ‘n Gesprek met die man wat reg oor die wêreld beskou word as een van…
Zandra Bezuidenhout. Gedig vir Woordfees 2013
WOORDFEESHEMEL 2013 Die Woordfees was ’n klein-klein voëltjie, ‘n fladdergiertjie in die nag; maar dertien somers later sprei ‘n feestelike voël sy vlerke teen die hemel tot elke klank en woord ’n fluit word in die feesakkoord. Die maand is Maart, die akker gooi sy poorte oop; die kunste bied ’n toegangskaart, laat…
Breyten Breytenbach. Brief aan ‘n figuur in Manet se Olympia
Brief aan ‘n figuur in Manet se Olympia Parys, 20 September 1984 Liewe Ka-Ma, Jy ken my nie – en dis beter so. Ek skryf vir jou namens Ka’afir. Ek leen my pen aan ander uit om die polsslag van hulle harte aan te teken op ‘n soortgelyke manier as wat…
Daniel Hugo. Hierdie boekie is dinamiet
Ek het hierdie week Louise Viljoen se sakpasbiografie oor Ingrid Jonker gekoop en dit pas klaar gelees. Dit is ‘n wonderbaarlike boek wat enige tyd net so goed of selfs beter is as enige Kannemeyer-biografie van vyf keer die omvang. En dit is beslis beter as Henk van Woerden se nogal eensydige en emosionele…
