Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Nuus / Briewe

Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …

Verslag. Joan Hambidge oor vanjaar se DJ Opperman-gedenklesing

29 September 20134 October 2013 By Versindaba

(Op die foto verskyn van links na regs: Ingrid Winterbach, Joan Hambidge, Ronel de Goede, Louise Viljoen, Helize van Vuuren en Marlene Van Niekerk. Foto geneem deur: Mariheca Otto) * Donderdagaand, 26 September, het Helize van Vuuren die DJ Opperman-gedenklesing gelewer.  Dit was ‘n inspirerende lesing oor die betekenis van laatwerk en Van Vuuren, ‘n ingeligte…

Read More

Petra Müller bekroon met ATKV Woordveertjie vir Poësie

13 September 201317 September 2013 By Versindaba

Tydens die ATKV Woordveertjietoekennings wat Vrydagaand toegeken is, is Petra Müller (foto) se bundel, Om die gedagte van geel (2012: Tafelberg) as die wenner aangewys. Ander bundels wat genomineer was, was Pirouette  van Aniel Botha (Queillerie), Kry my by die gewone plek aguur van Loftus Marais (Tafelberg). Dié toekennings het ten doel om uitsonderlike prestasies rondom…

Read More

ATKV-Woordveertjiefinaliste vir poësieprys bekend gemaak

16 August 201319 August 2013 By Versindaba

Dit is amper weer tyd vir die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat vanjaar op 13 September by D’Aria in Durbanville plaasvind. Dié toekennings het ten doel om uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord te bekroon en die finaliste in die onderskeie genres is pas bekend gemaak. In die afdeling vir poësie is drie digbundels benoem, te wete…

Read More

DIE 2013 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE

7 August 201312 August 2013 By Versindaba

DIE 2013 INGRID JONKER-PRYS VIR AFRIKAANSE POËSIE Stuur asseblief drie eksemplare van enige Afrikaanse debuut-digbundel wat in die jare 2011 en 2012 verskyn het en volgens die reglement* vir vanjaar se Ingrid Jonker-prys vir Afrikaanse poësie in aanmerking kom, vir beoordeling na: Die Ingrid Jonker Prys-komitee Posbus 657 STELLENBOSCH 7599 Die sluitingsdatum vir voorleggings is 31 Augustus 2013.  Die…

Read More

Kortlys vir Neustadt-prys word bekend gemaak met ‘n veertjie vir Protea Boekhuis

26 July 201329 July 2013 By Versindaba

  Volgens World Literature Today is die kortlys vir die 2014 Neustadt International Prize for Literature pas bekend gemaak. Naas die Nobelprys vir Letterkunde is die Neustadt een van die mees gesogte literêre toekennings ter wêreld:  “The Neustadt Prize is the most prestigious international literary award given in the United States, often cited as ‘the…

Read More

Persverklaring: Digters uitgenooi na Tuin van Digters

25 July 20132 August 2013 By Versindaba

 Digters uitgenooi na Tuin van Digters Die Breytenbach Sentrum bied op 14 September 2013 die tweede Tuin van Digters op Wellington, waartydens ’n verskeidenheid digters sal kom gesels en van hul nuutste werke voorlees. In een van die sessies word alle digters genooi om te reageer op ’n gedig van Marlene van Niekerk. Vroeër vanjaar…

Read More

A letter from Poets and Writers Worldwide to Nelson Mandela

9 July 201312 July 2013 By Versindaba

A letter from Poets and Writers Worldwide to Nelson Mandela honoring his struggle for human rights and freedom Poets and writers Worldwide wish to celebrate the life of Nelson Mandela as one of the greatest champions for human rights in the history of humanity .  Mr. Mandela dedicated his life to organizing millions of people…

Read More

Johann Lodewyk Marais ontvang oorkonde tydens Innibos Kultuurfees

28 June 20137 July 2013 By Versindaba

  Verlede maand het ons berig dat die organiseerders van die Innibos-kultuurfees die inspirerende besluit geneem het om ‘n feesdigter in die persoon van Johann Lodewyk Marais aan te wys. Sy optrede was vanoggend, 28 Junie, en na afloop van sy voordrag is hy vereer met ‘n spesiale oorkonde wat aan hom oorhandig was deur niemand minder…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • …
  • 39
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Margaret Cordier. Tog
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste bydraes

  • Ilse van Staden. aart poetica
  • Ferdi Wheeler. Also spreek Spinoza
  • Joan Hambidge. Landskappe en argiewe
  • Miel Vanstreels. Na soveel jare
  • Hennie Nortjé. Raka in my tuin

Nuutste kommentaar

  1. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Die Kaap, die Swartland en W.E.G. Louw op Stellenbosch3 November 2026

    Hoe bring dit nou herinneringe terug. Dr Roelie van Huysteen was ons buurman en huisdokter op Stellenbosch toe ek 'n…

  2. Joan Hambidge on Marius Crous. Vier gedigte26 October 2026

    Uitstekend.

  3. Versindaba on Marius Crous. Vier gedigte25 October 2026

    Jacobus, "Dr. Swathe" se onvanpaste kommentaar is verwyder.

  4. Etienne on Andries Fourie. Waar die stilte wit is24 October 2026

    Mooi

  5. Bernard Odendaal on Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)24 October 2026

    Robert Schall weet hoe om vertalend reg te laat geskied aan ‘n treffende Afrikaanse óf Duitse gedig.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon