24 Junie 2013 Beste PEN Afrikaans-lede Ons het ’n baie bedrywige kwartaal agter die rug. Twee ruim skenkings van ons borge ten behoewe van PEN Afrikaans se werksaamhede, het ons in staat gestel om dadelik die bal aan die rol te sit met projekte wat andersins sou gesloer of glad nie van stapel gestuur…
Category: Nuus / Briewe
Vir aankondigings, nuusgebeure, enige iets anders op die hart …
PEN Internasionaal. Verklaring oor digitale vryheid
PEN Internasionaal bevorder die letterkunde en vrye meningsuiting, en funksioneer ingevolge die PEN-handves en die beginsels wat dit omvat, naamlik onbelemmerde oordrag van denke binne en tussen alle nasies. PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Terselfdertyd word digters, dramaturge, essayiste, romanskrywers, outeurs,…
Johann Lodewyk Marais aangewys as feesdigter vir Innibos se 10de verjaarsdagviering
Nelspruit se Innibos-kultuurfees vier vanjaar hul 10de bestaansjaar en om dié geleentheid nog daardie tikseltjie ekstra plesier te gee, is dit die afgelope naweek bekend gemaak dat Johann Lodewyk Marais as feesdigter aangewys is. Die aanwys van ‘n feesdigter is natuurlik wêreldwyd ‘n algemene instelling met feeste, maar na die beste van my wete is…
Nuusvrystelling: ATKV- Woordveertjies (Inskrywings)
ATKV-WOORDVEERTJIES 2013 – INSKRYWINGS Woordkunstenaars word die sesde keer vereer tydens die jaarlikse ATKV-Woordveertjies wat op Vrydag, 13 September 2013 by D’Aria in Durbanville aangebied word. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Woensdag, 5 Junie 2013. Die reglemente en inskrywingsvorms is beskikbaar by www.atkvprojekte.co.za Daar kan in die volgende kategorieë ingeskryf word vir die ATKV-Woordveertjies: – ATKV-Prosaprys –…
PEN Afrikaans doen oproep ter ondersteuning van Ope Brief aan Sjinese regering
Onderstaande skrywes is van PEN Afrikaans ontvang waarin ‘n beroep op alle lede van PEN Afrikaans gedoen word om PEN Internasionaal se Ope Brief aan die Sjinese regering te ondersteun. Dié versetskrif handel oor die bekende Sjinese digter, Liu Xiaobo, en sy vrou, Liu Xia, wat tans tronkstraf en in haar geval, huisarres, uitdien. Graag plaas…
Johann Lodewyk Marais. Huldeblyk aan Carl Mischke.
Carl Mischke (1965–2013) Johann Lodewyk Marais Toe ek verlede week van die regsgeleerde prof. Carl Mischke (1965–2013) se tragiese dood hoor, het my gedagtes na die middel-1980’s teruggaan toe ek hom as digter leer ken het. Mischke het in 1984 met Interne weerstand gedebuteer, en gedigte van hom het in die tydskrif Ensovoort, waarvan ek…
WA Hofmeyr-prys. Twee digbundels kop-aan-kop met ‘n prosawerk
Die W.A. Hofmeyr-prys ‘n letterkundeprys vir drama, digkuns en prosa is begin deur Nasionale Pers ter nagedagtenis van ‘n voormalige voorsitter van die maatskappy se direksie, W.A. Hofmeyr. Dit is in 1954 die eerste keer toegeken. Oorspronklik het net boeke wat uitgegee is deur Nasionale Boekhandel in aanmerking gekom, maar vanaf 1970 is dit verander…
In memoriam. Carl Mischke: 1965 – 2013
Carl Mischke is ‘n digter wat 1984 by Human & Rousseau gedebuteer het met die bundel Interne weerstand. Verlede week het sy huisbediende op sy lyk in sy woonhuis in Norwood, Johannesburg, afgekom. Hy was vermoor en beroof van bepaalde items. Lt. kol. Lungelo Dlamini, van die Noordwes-polisiestasie, word soos volg op Nuus24 se webblad…
