Woordterminaal Het beste woord dat ik kan geven is een luisterapparaat voor een geweldige stilte. Hans Andreus Iedere woord open op ’n agterkamer van begrip of verlies. Ek staan voor die ingang, en die deur skuif oop met my taal as terminaal van toetrede. Of vertrek. Ek tree oor die drumpel, na…
Tag: Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen. wat onthou gaan word
wat onthou gaan word hierdie skoenlapper by my ruit flettersag en geel tussen al die groen soos toe jou moeder een novemberdag sonnig en somers daardie dag toe ’n skoenlapper jou al huilende na buite gevolg het ek wou die goue vertroostinkie uit jou hare vee, maar nee, het jy gekeer,…
Louis Esterhuizen. Bloureën
Bloureën Die dag toe ons gelukkig was, was ’n gewone dag. Die son het opgekom, en later weer gekwyn. Niks meer, niks minder. Nogtans is ons gestingel aan daardie terloopsheid soos twee bloureëntrosse aan die draadprieel van ’n gegewe moment. Die dag toe ons gelukkig was, was ’n normale dag. Die…
Louis Esterhuizen. Aankoms
Aankoms Wanneer ’n man en ’n vrou mekaar laat in hul lewens ontmoet, is daar weinig eerstes om agterna te onthou. Dit is om in die pad om ’n draai te kom. Om hulle strek ’n gans ander landskap, maar helaas, dit bly altyd vergelykbaar met ’n voorafgaande. Wanneer ’n man…
Yves T’Sjoen. Postumiteiten voor Breyten
Kopiereg: Naomi Bruwer & LitNet Postumiteiten voor Breyten Door het oog van dichters en navorsers Gesprekken met Yves T’Sjoen […] die oorledige ek bly lewe in skede van hede uit hede totdat slegs verlede ooglede en stomp swaarde vergister in die grond Breytenbach, ‘wat is die storie?’, die na-dood, Human & Rousseau,…
PEN Afrikaans / Versindaba / Kyk hoe ver het ons gekom
evolusie dalk oor ’n duisend jaar of wat sal iemand haar uitkalwe met skoffel en kwas en wonder wie hierdie mens was met die stewige gebeente, fyn hande en winkeltande en dalk sal antropoloë kan bepaal dat haar oë blou was en dat sy bars kon kyk en verwant aan Koisans en Noormanne was,…
Digtersprofiel: Louis Esterhuizen
Louis Esterhuizen behaal ’n B.A. (Hons.) in Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika. Hy gee onderwys by verskeie skole en word later adjunkhoof van Pretoria Boys’ High School. In 1999 verhuis hy na die Kaap waar hy vakhoof vir Afrikaans by Rondebosch Boys’ High School word. Van 2002 tot einde 2016 was hy bestuurder…
AVBOB “Ek wou nog sê”: Skakels na die hele reeks
Al tien die episodes van die TV-reeks Ek wou nog sê is nou te sien op AVBOB se YouTube-kanaal by die volgende skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLxdvk8B-EWqskg19_H6uxDeBZin0NkE3N Skakels na spesifieke episodes: Episode 1 met Adriaan Bester (AVBOB), Marlies Taljard (Versindaba) & AVBOB Poetry Competition winners: Maretha Maartens, Maritha Broschk, Hannes Visser. Resiensie…
