Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Lina Spies

Joan Hambidge. Lina Spies vervolg: Daniel Hugo en Meyer van Rensburg

13 July 2026 By Versindaba

  I Ironie  is een van die belangrikste merkers van ‘n gedig. Maar waar presies vind die leser dit in die gedig? Hoe weet ons die digter is ironies? Of sarkasties? Linda Hutcheon in Irony’s Edge: The Theory of Politics of Irony het in 1994 verskyn. Met ‘n dogtertjie wie se voete oor ‘n afgrond…

Read More

Joan Hambidge. Lina Spies Deel I

10 July 2026 By Versindaba

  I In  Die skyn van tuiskoms – ‘n Keur (2010) verskyn hierdie vers van Lina Spies:   Naderende winter  Die herfs kon ek nooit rym met treurigheid en dood nie: daarvoor het die kleuregloed in die bome en die oorstelpende blou van die lug my nog altyd te veel verruk. En die strakheid van…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en ander digters: Lina Spies

25 March 2024 By Versindaba

  I Lina Spies se antwoord op Eybers se “Jong seun” open ‘n fassinerende gesprek. Dit is soos twee doppe van ‘n skilpad: die twee verse sluit volmaak. Eybers se gedig, ‘n distigon, gee die perspektief van ‘n moeder op ‘n jong seun se seksuele ontwaking. Spies se gedig kyk na die jong dogtertjie se…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en ander digters: Lucas Malan

18 March 202419 March 2024 By Versindaba

  I Die digter Lucas Malan het ‘n studie geskryf, gebaseer op sy doktorale studie, Paradoks en Parabool: ‘n studie oor Ernst van Heerden se latere poësie. In 1978 behaal hy ’n M.A.-graad aan die Universiteit van die Witwatersrand met ’n verhandeling oor die digter Barnard Gilliland se bydrae tot die Afrikaanse letterkunde. Gilliland is…

Read More

Digtersprofiel: Lina Spies

11 March 20244 March 2024 By Versindaba

Lina Spies is op 6 Maart 1939 op Harrismith in die Noordoos-Vrystaat gebore waar sy die middelbare skoolloopbaan deurloop.In 1958 begin sy studeer aan die Universiteit van Stellenbosch waar sy in 1963 haar meestersgraad behaal met ‘n skripsie oor Elisabeth Eybers. Vanaf 1968 tot 1970 studeer sy aan die Vrije Universiteit (Amsterdam) in die Nederlandse…

Read More

Jacqueline Schmahl. Landskap- en natuurgedigte in Afrikaans met verwysing na die poësie van Elisabeth Eybers en Lina Spies

1 January 2023 By Versindaba

  Die HAT definieer ‘landskap’ as ’n “stuk grond of gebied van ’n bepaalde soort, wat ’n eie, tipiese aard het” (Luther et al 2015:714) en ‘natuur’ as “die wêreld in onveranderde toestand; die wêreld met alles daarop wat nie deur die mens gemaak is nie” (Luther et al. 2015:831). Marais is van mening dat…

Read More

Nini Bennett. Die surrealistiese verbeelding van die eenmalige Jeanne Goosen

19 August 202224 October 2022 By Versindaba

      Die Afrikaanse letterkunde het ’n lang geskiedenis van Christelike poësie – en ek gebruik die woord “Christelike” hier met groot omsigtigheid. Ná die verskyning van die antologie, Die mooiste Afrikaanse Christelike gedigte, saamgestel deur Cas Vos, het die polemiek oor wát Christelike poësie versus geestelike of religieuse poësie is, gelei tot die…

Read More

Resensie: “Aarde na firmament” (Lina Spies)

14 June 202216 June 2022 By Versindaba

      Resensie: Aarde na firmament deur Lina Spies. Naledi, 2022. Resensie: Neil Cochrane   Lina Spies is een van ’n groep Afrikaanse vrouedigers wat gedurende die 1970’s debuteer – ’n dekade waarin bundels deur vrouedebutante ’n oplewing beleef. Mens dink hier aan debutante soos Sheila Cussons, Antjie Krog, Petra Müller, Wilma Stockenström, Rosa…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • Volgende

Meeste gelees

  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies
  • Carla Botha. Lesse in Wêreldreise
  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum

Nuutste bydraes

  • Carina van der Walt. nuwe perspektiewe na verhuising
  • Ilse van Staden. Die Dans
  • Miel Vanstreels. Opvoeding
  • Johann Lodewyk Marais. Inflasie
  • Daniel Hugo. Die domein van die rym

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Joan Hambidge. Sheila Cussons en die verwikkelde lyn17 August 2026

    Marlies Taljard: Johann se Lange het destyds in "Kaapse Paragrawe" soms oor Sheila Cussons geskryf. Sien byvoorbeeld dié onderhoud wat…

  2. Andries Fourie on Andries Fourie. Soos die val van ‘n veer16 August 2026

    Baie dankie Anne-Marie!

  3. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges11 August 2026

    Dank. Albei is wonderbaarlike digters. Ek lees nou weer die hele Cussons en hoe sy Neruda en Borges vir ons…

  4. Mirinda on Krige Visser. lykskou10 August 2026

    Iets wat mens nooit sal vergeet nie....veral wanneer so jonk en sensitief...en die reuke sal mens altyd bybly...

  5. Eugene Vorster on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Borges10 August 2026

    Beste Professor Hambidge, baie dankie vir hierdie boeiende artikel. Dit inspireer ‘n mens om verder oor Borges & Cussons te…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon