Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Anton Döckel. Ikone

7 April 20227 April 2022 By Versindaba

  Ikone   Daar is weer ’n oorlog die keer in Oekraïne   verslaggewers en fotograwe soos manskappe na die front wat flitsende skote vuur met die arrogante motto: Die oorlog is nie wat jy sou sien nie maar hoe ons dit vir jou opdis met onderskrifte   Die regte lens, die regte hoek en…

Read More

Mellet Moll. Die rooi woude van Tsjernobil

4 April 20224 April 2022 By Versindaba

  Die rooi woude van Tsjernobil   o my vlaktes, o my velde van verlatenheid waar ons ontslape helde nog vir oulaas hier op hul perde saam met die Kossakke reis   o my dooies, o my vlugtelinge vanuit Pripjat waar verstilde huise nog van spoke droom en ’n bloedmaan oor haar kernuitval waak  …

Read More

Mellet Moll. Madame Curie

3 April 20223 April 2022 By Versindaba

  Madame Curie (1867 – 1934)   My little Pierre, I want to tell you that the laburnum is in flower, the wisteria, the hawthorn and the iris are beginning. You would have loved it all. – dagboekinskrywing van Marie Curie.   En as die blomgetye in die verleiding van ’n radioaktiewe winter sterf verval…

Read More

Marieta McGrath. Die gepantserdes

29 March 2022 By Versindaba

  Die gepantserdes   By die ingang van die winkelsentrum staan ‘n wag met sy geweer, en sy rug na ‘n gepantserde geldwa.   Soos altyd onthou ek die dag toe my ma langs my haar asem skerp intrek –   my ma, die plaasvrou wat die stad net van enkele besoeke ken   bevind…

Read More

Pirow Bekker. Uit die Bergtesgarten

26 March 202229 March 2022 By Versindaba

  Uit die Bergtesgarten   Verskoon die inbars, kameraad Poetin, maar hier kom al meer berigte in: Die blomme in ons berghofmagasyne raak nou gevaarlik min.   ‘n Mens vra jou af, geagte President, waar is al die blomme heen? Kan nie wees vir bruilofruikers nie en vir blitsbegrafnisse maak nie sin.   Waar dan is al die…

Read More

Johann Lodewyk Marais. Wladimir Poetin

23 March 202226 March 2022 By Versindaba

  Wladimir Poetin 1952–   Die man in die woude van die Ooste waar vulkane gloei en missiele val, ry kaalbolyf op ’n Kamchatka-beer; en in Sochi laat hy sy Labrador inkom en soos ’n donker skaduwee die Afgaanse mat oorsteek en soekend snuffel aan Angela Merkel in swart, stadig omdraai en doodluiters gaan lê….

Read More

Eunice Basson. Besoek aan Pelindaba

23 March 2022 By Versindaba

  Besoek aan Pelindaba Gedagtig aan Eugène Marais (1871-1936)   Blink soos lak in die oggendson rol ’n duisendpoot voor haar voete oop, voel-voel oor die klam grond op soek na rothout. ’n Ent van die opstal af, onder karees en opslag, lê die voorsate met ’n uitsig oor uitgediende drome van fisici en oorlogmakers….

Read More

Louis Esterhuizen. Diaspora

22 March 202226 March 2022 By Versindaba

  Diaspora All forms of violence are quests for identity. When you live on the frontier, you have no identity. You’re a nobody. — Marshall McLuhan   Geen trein is lank genoeg vir hierdie vrag nie. Geen afstand te na of ver genoeg vir die uittog tussen soveel roet en as in trokke wat al treurende reis na waar plate…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 103
  • 104
  • 105
  • 106
  • 107
  • 108
  • 109
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon