Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Willem van Toorn. Vertaling in Afrikaans

24 November 20204 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (20)   Willem van Toorn. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Heilna du Plooy.   De Jongenskamer   Die stad. Kinderjare in die besetting, stof vir dokumentêre lewenslank later. Eers tog nog die son op die olmbome langs die straat voor die huis en werkswinkel, son op vrolike…

Read More

Archílochos. Vertaling in Afrikaans

24 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (19)   Archílochos. Vertaling van Engels, uit oorspronklike Grieks, in Afrikaans. Vert. deur Helize van Vuuren   Fragment 128 van Archilochus   My Siel, my Siel, totaal verwar deur smarte sonder troos, verduur, hou uit, ontmoet direk die vele vyande wat jou verguis – nóú van hier en dán…

Read More

Leonard Cohen. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (18)   Leonard Cohen. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer.   Die Omhelsing   Wanneer jy skielik struikel sy volle omhelsing in, kruip hy weg om nie sy kreatuur van aangesig tot aangesig te aanskou nie. Ook jy word verdoesel deur al jou staat-sondes – daar…

Read More

H.C. ten Berge. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (17)   H.C. Ten Berge. Vertaling van Nederlands in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.   Het die tyd of die hart meermale stil gaan staan   Het die tyd of die hart meermale stil gaan staan, het jou verbaasde oë aangedaan geword of is uitgesteek, moes die gemeste spaarvarkies…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (16)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus se dertiende vers   In my binnekamer, Fabullus my dier, sal jy binne enkele dae – as die gode goedertierend is – ‘n smulpaap word. Dis nou as jý ‘n lekker groot piekniek…

Read More

Tomas Tranströmer. Vertaling in Afrikaans

23 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (15)   Tomas Tranströmer. Vertaling van Sweeds in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Boom en lug   Daar gaan die boom gehul in reën, storm verby ons in die stortende grysheid. Dit het ’n taak. Dit haal lewe uit die reën soos ’n lyster in ’n vrugteboord….

Read More

R.K. Belcher. Vertaling in Nederlands

22 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (14)   R.K. Belcher. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn.   Cirkel   Okay, okay, we drukken bruine chicks op kip achter de plee op een achterplaats of op een autobank en schrikken niet als een diender in onze nekken hijgt zo zijn wij lekker bezig…

Read More

Jacques Roubaud. Vertaling in Afrikaans

22 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (13)   Jacques Roubaud. Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Dat die wêreld daar was   Toe ek aan die slaap raak, sien ek die wêreld is daar, die wêreld en alles wat daaruit voortkom; “nou” kleiner as ’n punt agter geweldige en ernstige…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 153
  • 154
  • 155
  • 156
  • 157
  • 158
  • 159
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon