Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans

3 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (36)   Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren.   ‘n Fragment uit “Songs of a Wanderer” [“Liedere van ‘n wandelaar”]   II Gewalg met alles wat lewe het ek my teruggetrek in die klip- wêreld, hier het…

Read More

Aleksander Wat. Vertaling in Afrikaans

3 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (35)   Aleksander Wat. Afrikaanse vertaling uit Czeslaw Milosz se Engelse vertaling van die Pools. Vert. deur Helize van Vuuren.    ‘n Flamink-droom   Water water water. Oral net water. Was daar maar grond! ‘n Duimbreed grond, watse grond ookal! Om ‘n poot neer te sit! Éen poot!  …

Read More

Federico García Lorca. Vertaling in Afrikaans

2 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (34)   Federico García Lorca. Vertaling uit Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer.   Die Ontrou Huisvrou Federico García Lorca   Tóé het ek haar na die rivier gelei met geen twyfel oor haar maagdelikheid alhoewel sy ʼn man mos had. Die vierde Vrydag in Julie, goed soos…

Read More

Percy Bysshe Shelley. Vertaling in Afrikaans.

2 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (33)   Percy Bysshe Shelley. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Ollie Olwagen.    Osteologika (Met apologie aan Percy Bysshe Shelley)   Ek vind ’n swerfling van die rou Gariep Wat sê: Twee vaal verweerde vere dop Omhoog uit sand langs die rivier so diep. Daar naby krap…

Read More

Farouk Asvat. Vertaling in Nederlands

1 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (32)   Farouk Asvat. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn.   De beterweters   De intellectuelen Van de school van weinig kennis Hebben de mond vol over het Marxisme Analyseren de situatie En zeggen, ‘De tijd is nog niet rijp voor een revolutie.’ Maar de kinderen…

Read More

William Wordsworth. Vertaling in Afrikaans

1 December 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (31)   William Wordsworth. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Ollie Olwagen.   Ek wandel soos ’n wolk van rook (Met apologie aan William Wordsworth)   Alleen het ek gewandel soos Die rook wat hang bo my Tokai Toe sien ek in die swart S’doos Die groot getoi-toi…

Read More

Seamus Heaney. Vertaling in Afrikaans

30 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (30)   Seamus Heaney. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.   Chanson d’Aventure Die liefde se misteries vermeerder wel in siele,     Die liggaam is egter sy boek.         lll   Die drywer by Delphi staan sy man, Sy ses perde en strydwa…

Read More

John O’Donohue. Vertaling in Afrikaans

30 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (29)   John O’Donohue. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Toewensing (vir Josy)   Vir die dag wat die las op jou skouers versteen en jy struikel, mag die klei vir jou dans as teenwig. En as jou uitsig vries agter die grys venster en…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 151
  • 152
  • 153
  • 154
  • 155
  • 156
  • 157
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon