Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Kompetisies

Robert Frost. Vertaling in Afrikaans

28 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (28)   Robert Frost. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Heilna du Plooy.    Vra vir rose   ’n Huis skynbaar sonder ’n huisvrou of meester, Met deure nog slegs deur die wind toegestoot, Die vloere vol rommel, vol glas en ou pleister; Dié huis staan in ’n…

Read More

Maram Al-Massri. Vertaling in Afrikaans

28 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (27)   Maram Al-Massri. Vertaling van Arabies via Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.   Slaap, daardie genadelose tiran   Slaap, daardie genadelose tiran, gryp jou weg van my.   Alleen langs jou tel ek die sterre wat afhang van jou wimpers en voel die pols van my…

Read More

Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans

26 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (26)   Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring.   Catullus 101   Baie lande deur en oor baie waters heen gevoer Kom ek, broer, nou vir dié droewe neerdaling Aan sodat ek teenoor jou my laaste eer kan betoon En om dowe neute…

Read More

David Whyte. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (25)   David Whyte. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Dan sou ek   Dan sou ek word soos die malmens wat hardloop om die maan in die venster sien,   die valk wat ek die afgrond sien afteken bokant die rivier.   Ek sou…

Read More

Elza Lorenz. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (24)   Elza Lorenz. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Elza Lorenz.   Op tagtig                                     In die binneland kronkel paaie op hulself terug die ou jaar in as ons weer moet glasies klink met gekerriede praatjies en rooiwyn vroeg saans onthou ons nog en meer sodra die…

Read More

Hans Magnus Enzensberger. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (23)   Hans Magnus Enzensberger. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws.   aanwysing aan sisyphus   wat jy doen, is uitsigloos. goed: jy het dit al begryp, gee dit toe, maar berus jou nie daarin nie, man met die klip. niemand bedank jou nie; kalklyne –…

Read More

Louis Esterhuizen. Vertaling in Engels

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (22)   Louis Esterhuizen. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Bester Meyer.   First light   With first light you open your eyes and realise: the glass of water on the windowsill is desire’s depiction   of the interaction between substance and form. Because as the glass was…

Read More

Charles Baudelaire. Vertaling in Afrikaans

25 November 20205 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (21)   Charles Baudelaire. Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter.   Die kat   Kom lê, pragtige kat, op my liefdevolle hart; trek jou naels in, en laat my wegsink in jou lieflike oë, daardie versmelting van metaal en agaat.   Wanneer my vingers jou…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 152
  • 153
  • 154
  • 155
  • 156
  • 157
  • 158
  • …
  • 173
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon