Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (12) Wislawa Szymborksa. Vertaling van Engels, Nederlands en Pools in Afrikaans. Vert. deur René Bohnen. Die Einde en die Begin Na elke oorlog moet iemand opruim. Dit word nie sommer net vanself weer netjies nie. Iemand moet die puin uit die pad uit kry sodat…
Category: Kompetisies
Denise Levertov. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (11) Denise Levertov. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws. Lied vir Isjtar Die maan is ‘n sog en snork in my keel Haar grootse glans skyn deur my dat die modder van my laagte glim en in silwer borrels uitbreek Sy is…
René Bohnen. Vertaling in Nederlands
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (10) René Bohnen. Vertaling van Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn. Bonteheuvel wat doe ik hier met mijn ziel onder mijn arm en mijn rug tegen de muur het pijpje gaat van hand tot hand, gloeilamp, een kalebasje zelf geblazen uit afvalglas de…
Gaius Valerius Catullus. Vertaling in Afrikaans
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (9) Gaius Valerius Catullus. Vertaling van Latyn in Afrikaans. Vert. deur Jean Meiring. Catullus se vyfde vers Laat ons lewe, my Lesbia; laat ons liefhê En die gemor van oordeelvellende ou Ooms na waarde – ‘n dowwe duit – skat. Die son kan ondergaan…
Kahlil Gibran. Vertaling in Afrikaans
Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (8) Kahlil Gibran. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Bester Meyer. Lied van die Siel Kahlil Gibran In die diepte van my siel is daar ʼn woordlose lied wat leef in die saadjie van my hart. Dit weier om weg te smelt saam met ink…
Wopko Jensma. Vertaling in Nederlands
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (7) Wopko Jensma. Vertaling uit Afrikaans in Nederlands. Vert. deur Gerard Scharn. BRAM FIS(C)HER GAAT ONDER ja jij, oude kaalkop, zeg ik de dienders donderden je in de hel je wordt anaal verkracht omdat jij niet naar hun pijpen wilde dansen maar jij staat stram…
Bob Dylan. Vertaling in Afrikaans
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (6) Bob Dylan. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Waldemar Gouws. Die unie se son sak Ja, my skoene, dit kom van Singapoer My flitslig is van Taiwan My tafeldoek is van Maleisië Die gespe van my belt is van die Amasone Weet jy, hierdie…
Breyten Breytenbach. Vertaling in Engels
Versindaba prys vir vertaalde gedigte (5) Breyten Breytenbach. Vertaling van Afrikaans in Engels. Vert. deur Bester Meyer. 4.5 it is called grieving for the present “Longing for ancient times and grieving for the present, my heart is exhausted” -Ryokan, “Reading the ‘Record of Eihei Dõgen’” now you know what it is…
